
Refleksologie Refleksologie aktiveer die herstel proses
.
Ons ligame bestaanuit 10 energiesones wat deur die liggaamvloei, hierdie sones verbind dan al die organe en liggaamsdele in die voete
Jou voete is die spieel van jou liggaam
Refleksologie hou die volgende voordele vir die liggaam in:
Refleksologie verminder stres
Refleksologie bevorder bloedsgomloop
Refleksologie help om die liggaam te detox
Refleksologie help ook om die ligaam vinniger te laat hetstel na, n siekbed
Refleksologie help ook met die spoedige herstel van sportbeserings
Refleksologie is ook n voorkomende behandeling vir jou gesondheid
Hoekom werk Refelsologie?

Met die toepassing van Refleksologie word die sones oopgemaak wat dan die bloedvloei na die organe aan help en sodoende spoeddige herstel aan te help.
Ons het vyf sones aan elke kant van die liggaam wat dan in die voete eindig. Al die organe van die liggaam is verbind met die sones.
Die voete is die perfekte mikrokaart van die hele liggaam.
Voete is die mees sesitiewe deel van ons liggame vir die simple rede omdat ons meer besorg is oor ons hande. Ons is lief vir ons hande en minder lief vir ons voete.
Refleksologie is nie:
Refleksologie is nie ‘n masseringnie
Refelksologie is nie medesynenie
Refleksoloê diagnoseer nie siektes nie

Refleksoloë word opgelei om druktegnieke op Reflekspunte toe te pas om die liggaamte help om himself te genees. Enige mens maak nie saak hoe siek of gesond nie,voel beter na die aanraking van iemand wat omgee
Refleksoloë word opgelei om hierdie vaardighede te ontwikkel en om die emosionele ontlading, angs en depressive van siek mense te verlig. Mense van enige ouderdom kan baat vind by refleksologie. Dit is nie net n veilige hulpmiddel om die liggaam se balans te herstel nie, maar is ‘n uitstekende voorkomende behandeling.
Refleksologie berus op dieselfde beginsel as akupuntuur naamlik dat die liggaam verbind word met energie sones waardeur energie vloei en dat blokkasies in hierdie stelsel siektes en ongestelthede veroorsaak.Reflefsologie word gefokus op sleutelpunte aan die onderkant en bokant van die voete. Deur spesifieke druktegnieke word die blokkasie verwyder en word organe wat verbind word met die sones oopgemaak om bloedvloei te bevorder en word spoedige herstel bevorder.

Deur: Linette du Toit
Linette du Toit het haar 3 jaar diploma in Refleksiologie ontvang in 2003 by Aesthetics Cosmetic in Duistland.
Kontak Linette vir afsprake by 071 713 0081 of linettedutoit3@gmail.com