Smag- Deur Yolanda Wessels -Vir elke vrou wat kies om nié ‘n slagoffer te wees nie, maar ‘n survivor

Dit is vir ons lekker om aan te kondig dat gesoute joernalis en skrywer, Yolanda Wessels, se debuut-roman eersdaags (Maart 2019) beskikbaar sal wees. Dit sal vir ons ’n riem onder die hart wees as julle ’n moontlike plasing of resensie hieroor sal oorweeg. Ons kan ook ’n eksemplaar verskaf om weg te gee. Alhoewel die boek op die oog af as baie kontroversieël voorkom, het dit ’n diep boodskap en is dit ’n ontdekkingsreis van seer, berou en woede. Dit dra ook die sterk boodskap dat jy eers jouself moet…

Lees meer

The Messiah’s Dream Machine Jennifer Friedman

This sequel to Jennifer Friedman’s enchanting first memoir picks up where Queen of the Free State leaves off: as the rebellious young Jennifer is packed off to boarding school in Cape Town.  Told with humour and pathos, the theme of displacement – of the outsider – is explored as we follow Jennifer’s journey into adulthood, becoming a wife and mother, living in Johannesburg and Israel, emigration, and leave-takings in Australia.  A strong sense of love, loyalty and place prevails, especially on her trips home to her beloved Free State. Expect…

Lees meer

Kaap, kerrie & koesisters / Cape, Curry & Koesisters Fatima Sydow & Gadija Sydow Noordien

In Kaap, kerrie & koesisters neem die tweelingsusters Fatima en Gadija ons op ’n tradisionele KaapsMaleise kosreis wat terselfdertyd ook ’n lewensreis is, want die resepte word saamgesnoer met herinneringe aan hulle grootwordjare op die Kaapse Vlakte en die vroue wat so ’n groot rol gespeel het om ’n liefde vir koskook en bak by hulle te kweek.   Die susters glo aan lekker huiskos en resepte wat vinnig, maklik en bekostigbaar is – soos wat hulle geliefde oorlede moeder se kookstyl ook was. Maar die boek bevat ook uithangresepte vir…

Lees meer

SMULKOS/HOME COOKING Deur/by Esther Malan

Smulkos is ‘n splinternuwe versameling uit Esther se gewilde Vat Vyfreeks wat elke week in Huisgenoot verskyn.  Die resepte wissel van geurige idees vir Ontbyt, terte & pasteie, braai, hoender, straatkos, kaggelkos na vinnige en gesonde slaaie. Watertand poedings en gebak bly ook nie agterweë nie.   Alles getoets in die Huisgenoot toetskombuis wat verseker dat dit keer op keer werk.  A mouth-watering selection of Esther’s best recipes from her popular Take five food column in YOU and Drum magazines.   The recipes range from delicious ideas for breakfast, quiches & pies,…

Lees meer

Cul-de-sac by Elsa Joubert

Multiple award-winning author Elsa Joubert’s memoir about life after the death of her beloved husband.   Moving into an upmarket retirement home in Cape Town, she has to come to terms with the loss of independence, friends who die and with the changes in her memory and body. Rarely, if ever, has there been such an honest representation of aging in South Africa. Filled with compassion, wisdom and an unfailing touch of humour, CuldeSac invites readers to introspection about their own lives.  This is a book that leaves no reader untouched,…

Lees meer

Blindside by :Wilma Adriaanse

South Africa’s thriving underworld is dark and diverse, a nest of brutal thugs commanded by shady international operators. Their reach spans the globe; their grasp touches every part of society.  Still mourning the death of her father, her guiding light and an honest cop if ever there was one, Lieutenant Ellie McKenna accepts a case to infiltrate Cape Town’s criminal world. Hired to protect the young girlfriend of the high flying, dirty dealing night club owner Enzio Allegretti, she is acutely aware that one false move could be fatal. But…

Lees meer

Bob Ffole

Ek sal ‘n eedsverklaring aflê met my handtekening en dit beteken op elke ou wat dink hy verstaan Rock-musiek, want Rock-musiek se definisie is sopas van die musiekrol geskraap. Hierdie is dié nuwe ROCK! Bob Ffole het sy sololoopbaan begin nadat hy vir jare die hoofsanger van die groep Trippple Bypass was, en dit nou met ‘n Afrikaanse album. Hierdie album gaan grense verskuif en genres bymekaar bring. As ek betoogshoofde moet indien vir hierdie album, sal ek eenvoudig sê; vergeet van “sex, drugs & Rock a Roll” en kom…

Lees meer

Taye Brink stel tweede Afrikaanse enkelsnit bekend!

DATUM: 30 April 2019 Die talentvolle en pragtige Taye Brink van Boksburg het gedurende 2018 haar eerste Afrikaanse enkelsnit WAT AS (geskryf deur Hugo Ludik) uitgereik en dié liedjie was baie goed deur radiostasies landswyd ontvang.  Die tyd het nou aangebreek vir hierdie musikant met ‘n rits kwalifikasies van Trinity College in London om haar tweede Afrikaanse enkelsnit, OOR DIT, vry te stel.  Die liedjie is geskryf deur Hugo Ludik en Vaughan Gardiner en ook deur hulle vervaardig by Muse Productions.   Dit gaan oor die seer wat elke persoon moet deurgaan…

Lees meer

Reborne – Enkelsnit vrystelling “Swerwer”

Reborne is opgewonde om die vrystelling van hul enkelsnit “Swerwer” aan te kondig. Die lied is geskryf in Augustus 2018 en in Januarie 2019 opgeneem met groot opgewondenheid om dit met baie mense te kan deel. Die lied is geskryf deur die hoof -sangeres (Chinel Sauren) en kitaar speler (Dawie Uys) in die orkes ‘Reborne’. Die enkelsnit “Swerwer” is ‘n afrikaanse lied wat ‘n diep betekenis het, die lied handel oor ‘n persoon wat voel dat daar geen doel meer aan die lewe is of iets om na te streef…

Lees meer

MICHAEL BLIGNAUT VERDRYF DIE NAG MET MUSIEKVIDEO

22 NOVEMBER 2018 Michael Blignaut se eerste liefdesballade, wat geskryf is deur Vaughan en Nerine Gardiner, het onlangs ook ‘n musiekvideo die lig laat sien. NAGLIG skep ‘n opgewekte vrolikheid in die hart en sy musiekvideo bou daarop voort. In die video, wat verfilm is in Johannesburg deur Jay Loots en sy span van Fathom Media, word die donkerte verdryf deur verskeie flitsligte te gebruik om die donkernag op te helder. Die video fokus op ‘n paartjie (vertolk deur Clarice Pieterse en Wiehan van Wyk) wat mekaar raaksien in ‘n…

Lees meer