Reborne – Enkelsnit vrystelling “Swerwer”

Please follow and like us:
Follow by Email
Twitter
Visit Us
Follow Me
LinkedIn
Share
INSTAGRAM

Reborne is opgewonde om die vrystelling van hul enkelsnit “Swerwer” aan te kondig.
Die lied is geskryf in Augustus 2018 en in Januarie 2019 opgeneem met groot opgewondenheid om dit met baie mense te kan deel. Die lied is geskryf deur die hoof -sangeres (Chinel Sauren) en kitaar speler (Dawie Uys) in die orkes ‘Reborne’.
Die enkelsnit “Swerwer” is ‘n afrikaanse lied wat ‘n diep betekenis het, die lied handel oor ‘n persoon wat voel dat daar geen doel meer aan die lewe is of iets om na te streef nie. Die persoon gaan swaar deur die lewe en probeer sy/haar pyn van die wêreld af wegsteek, min weetend dat hoe meer ‘n mens die seer probeer inhou, hoe meer kry mens self seer. Soos die lied aangaan roep die persoon uit na iemand om sy/haar hand en hart te vat met alles daarin en so raak die lewe makliker om aan te pak.
Die lied “Swerwer” is iets waaruit almal hulself kan identifiseer, en so besef mens dat jy nie alleen is nie.
Die enkelsnit “Swerwer” kan gevind word op: 1. Apple iTunes 2. Google Music Store 3. Spotify 4. YouTube Music 5. Shazam 6. Deezer 7. CD Baby 8. Amazon MP3 9. 8tracks 10. Akazoo 11. Anghami 12. AWA 13. iHeartRadio 14. iMusica 15. InProdicon 16. KDigital 17. KKBox 18. Kuack 19. Line Music 20. MediaNet 21. SoundExchange 22. NetEase Cloud Music 23. United Media Agency (UMA)

Meer inligting oor ‘Reborne’ kan op alle digitale platforms gevind word soos:

*Facebook: Reborne https://www.facebook.com/Reborneband/ *Youtube: Reborne Band https://www.youtube.com/channel/UCyWtZC6Al5KvPsVc1g5I15g *Instagram: Reborneband.1 https://www.instagram.com/reborneband.1

Related posts