
In Donderdagaand se episode van Maak my Famous het die laaste 5 deurgedring om in die Top 10 te wees. Soos met enige realiteitsprogram was dit nie sonder ‘n klein twist en was van die deelnemers opsigtiglik emosioneel toe hulle moes kies tussen Geld of Geleentheid. Gelukkig het die deelnemers gekies om in die kompetisie te bly en sal ons hulle weer in episode 7 sien meeding.
Hier is die Maak my Famous Top 10:
Bernice West: https://kyknet.dstv.com/program/maak-my-famous/wie-is-die-goose-maak-my-famous/video
Cheswyn Ruiters: https://kyknet.dstv.com/program/maak-my-famous/n-world-class-optrede-maak-my-famous/videos
Denton Persens aka Shadow: https://kyknet.dstv.com/program/maak-my-famous/in-niemand-se-shadow-maak-my-famous/video
Jesmoné Damonse: https://kyknet.dstv.com/program/maak-my-famous/my-favourite-singer-maak-my-famous/video
Jolene Slingers: https://kyknet.dstv.com/program/maak-my-famous/absolutely-amazing-maak-my-famous/video
M.C. Noedy: https://kyknet.dstv.com/program/maak-my-famous/hy-s-n-storyteller-maak-my-famous/videos
Megan Danner: https://kyknet.dstv.com/program/maak-my-famous/dankie-meisie-maak-my-famous/videos
Rezah Forbes: https://kyknet.dstv.com/program/maak-my-famous/rezah-verstaan-komedie-maak-my-famous/video
SA Ensemble: https://kyknet.dstv.com/program/maak-my-famous/as-il-divo-donker-was-maak-my-famous/videos
The Unkown: https://kyknet.dstv.com/program/maak-my-famous/julle-het-ver-gekom-maak-my-famous/videos
In volgende week se episode werk die talent saam in groepe. In hierdie episode word opera, rymklets, sang, dans en komedie opgedis om hoendervleis vermaak te verskaf.
Die Top 48 sal ook binnekort op iTunes beskibaar wees Hou die Maak my Famous sosiale media blaaie dop vir meer nuus oor hierdie opwindende avontuur.
Maak my famous: Donderdae op kykNET om 20:00 en op kykNET&kie om 21:00
Die regstreekse finaal word op 11 Julie op beide kykNET en kykNET&kie om 20:00 uitgesaai.