Feeste in Junie en Julie 2019

Grahamstad Nasionale Kunstefees Waar: Grahamstown, Oos Kaap, Suid-Afrika Wanneer: 27 Junie tot 7 Julie 2019 Die jaarlikse Grahamstad Nasionale Kunstefees is die grootste en bekendste kunstefees in Suid-Afrika. Die 11-dag fees is oor 90 plekke in Grahamstad versprei. Dit bevat ‘n hoofprogram en ‘n randprogram van gelyke gewig, ontwerp om alle style en genres te vier. Omdat dit so groot is en alles van kuns tot musiek, teater en dans, film, lesings en werkswinkels insluit, is dit belangrik om besoekers te beplan. Jy kan enigiets vind van ‘n brand in…

Lees meer

TRIPLE TREASURE BAND is a must at any function!

Triple treasure band is led by two music maestro Music Mega stars Pat Minisaa & Kalu king. They are very versatile, performing songs from African to commercial from jazz to rock and have extensive experience entertaining all over the world. Their professional approach to all events makes the event a guaranteed success every time. They have a huge repertoire of over 500 songs consecutively, they are lively performers and always have a ball performing and getting the audience involved. They have exciting party sets which will get audiences out of…

Lees meer

DIS NUUT OP ROEPTV.COM _ ROEP RESENSIE

RoepTV.com is toeganklik vanaf enige slimTV met die slimboks of slimtoestel in jou hand, skoot, ore of op die naat van jou rug! Klik en kyk die Roep resensie hier: https://www.facebook.com/watch/?v=1685794271551107  |   https://streaming.roeptv.com/movie/roepresensie Koringaar is, Angus Buchan se gewilde reeks “Grassroots” met Afrikaanse onderskrifte. Koringaar neem ons terug na die grondbeginsels van Christenskap. Geniet hierdie reeks saam met duisende reg oor die wêreld, soos Oom Angus ‘n kragtige, tog eenvoudige boodskap deel vanuit die Woord. Kyk die lokprent hier: https://streaming.roeptv.com/search?query=koringaa Kyk die lokprent hier: https://streaming.roeptv.com/movie/wiid-ges Wiid gesê jou kind moet ‘n selfoon…

Lees meer

RoepTV.com stel bekend; ROEP REGSTREEK!

Bly op hoogte van die nuutste gebeure in jou Christen wêreld saam met RoepRegstreeks! Ons vat ‘n Kaapsedraai na gebeure regoor Suid-Afrika, deel opwindende nuus vanuit Gauteng saam met Groot FM 90.5 en kuier gereeld in die Radio Tygerberg 104FM ateljee.   Klik en kyk die RoepRegstreeks episodes hier : https://streaming.roeptv.com/movie/roepregstreeks https://www.facebook.com/pg/roeptv/videos/?ref=page_internal Kuier saam met PJ Power, sien weer vir Peter “Snorre”de Villiers in sy element, ontdek ‘n yellow pages vir Christene in Suid-Afrika, leer ken die harte van ons Blitzbokke en raak nostalgies saam met die gemeenskap van Wupperthal. Al…

Lees meer

RoepTV.com is toeganklik vanaf enige slimTV met die slimboks of slimtoestel in jou hand, skoot, ore of op die naat van jou rug!

Klik en kyk die Roep resensie hier: https://streaming.roeptv.com/movie/roepresensie https://www.facebook.com/roeptv/videos/2240479242934652/ In Die Verskil geselsLindie Strydom  met ervare gemeenskapsprojekleiers en kenners rondom hulpverlening in die stryd teen armoede. Die Verskil  praat met die begeerte van Christene om ‘n verskil te maak in die lewens van ander. Nou te sien op RoepTV.com Eerste keer op RoepTV.com kykers,  gaan kyk gerus Liedemann raak liries. Rouchelle Liedemann, besoek geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaars regoor die land!  Hulle warm op met prettige aktiwiteite maar delf dan dieper met intieme gesprekke oor geloof, sukses en skruikelblokke. Hierdie musikale avontuur…

Lees meer

Smeer heuning om ons mond en wen só met jou idiome!

‘Skerpskryf in Afrikaans’ het talle koel kontantpryse op die spel vir Drakenstein-leerders Is daar idiome, spreekwoorde en uitdrukkings in jou drome? Dan is die negende ‘Skerpskryf in Afrikaans’ – ’n skeppende skryfkompetisie vir graad 7-, 10-, 11- en 12-leerders van Drakenstein – die perfekte plan vir maklike kontant in die hand. Inskrywings is boonop gratis, dus deelnemers kan net wen. Die kompetisie word aangebied deur die Hugenote Gedenkskool in Dal Josafat in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl. In 1883 was die gedenkskool die eerste…

Lees meer

Kursus sal boekdele spreek oor herstelwerk

Jy is mal oor jou ou, verwaarloosde hardebandboeke, maar wens net jy kon die kuns bemeester om hulle met liefde reg te dokter? Dan is die boekherstelspesialis George Wentzel se kursusse by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl die antwoord op jou drome. Wentzel, ‘n gekwalifiseerde meesterboekbinder met meer as 45 jaar se ondervinding, bied ‘n inleidende kursus oor die herstel van ou hardebandboeke vanaf Woensdag 31 Julie tot Vrydag 2 Augustus 2019 aan. Hierdie afgetredene het voorheen in die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika se boekbewaringsafdeling gewerk.…

Lees meer

Laat jou gedig die lig sien Taalmonument bied genotvolle werkswinkel; borg ook plaaslike leerders ter ere van Jeugdag

Vir diegene wat dalk soms ʼn bietjie dig voel as hulle pen op papier of vinger op sleutelbord plaas om ʼn gedig op te tower, bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl weereens ʼn poëtiese oplossing: ʼn werkswinkel op Saterdag, 15 Junie 2019, met digkunskenner prof Bernard Odendaal. Nie net vorm dit deel van die monument se Jeugdagherdenkinge nie, maar deelnemers se beste Afrikaanse gedigte sal vir die Groen Galery-uitstalling by die monument oorweeg word.   Die genotvolle dag, aangebied in samewerking met die ATKV-Skryfskool van die…

Lees meer

Kom ervaar die beste kos, wyn en vermaak by die vierde Proe’toria-Fees!

Daar is nie ’n beter manier om die lente af te skop as met ’n uitstappie wat die hele gesin sal geniet nie. Suid-Afrika se grootste proe- en vermaakfees, PROE’TORIA, is terug en hierdie jaar gaan dit nog groter en beter wees as ooit tevore. Nie net kan feesgangers vanjaar uitsien na die beste kos-, lekkerny-, kuns-, jenewer-, kunsbier- en wynstalletjies nie, maar ook na die grootste name in die musiek- en kosbedryf op een verhoog. Die Pretoria Nasionale Botaniese Tuine sal op 31 Augustus 2019 die tuiste wees van…

Lees meer

Vibrancy-Liedjieskrywerswegbreek lei tot nuwe album en musiekprojek!

Wat gebeur wanneer ’n diverse groep talentvolle geestelike leiers, liedjieskrywers en musikante saam wegbreek na ’n omgewing wat spesiaal geskep is om die siel te verkwik en verandering te weeg te bring? Hulle neem genoeg sielvolle musiek op om ’n album vol inspirasie en veelsydigheid met die wêreld te deel! VIBRANCY – A COLLECTIVE OF CREATIVES is ’n projek wat oorspronklik in 2018 deur in Harmonie, in Franschhoek in die Kaap, geloods is. Die doel was om kreatiewe breine in die geestelike gemeenskap, in ’n pragtige en rustige omgewing en…

Lees meer