Michael Blignaut stel nuwe musiekvideo bekend

Please follow and like us:
Follow by Email
Twitter
Visit Us
Follow Me
LinkedIn
Share
INSTAGRAM

Michael Blignaut se tweede enkelsnit, HEMELWATER, is onlangs vrygestel en nou volg die musiekvideo vir hierdie inspirerende lied. Die lied is geskryf deur die uiters talentvolle Vaughan en Nerine Gardiner.

Die musiekvideo is in Johannesburg geskiet en begin in ‘n atteljee met fotorame sonder fotos om die leegheid wat hy ervaar, te beskryf. In die tweede helfde van die musiekvideo verskyn die aktrise Mila Guy, wat die persoon na wie hy so lank al soek, verteenwoordig. Hierdie gedeelte is in ‘n park verfilm en Jacques “Jay” Loots van Fathom Media het die video geskiet en behartig.

Kyk die video hier: https://www.youtube.com/watch?v=d3YuxxhDCBc

Die kyker kan nou visueel die video gebruik as voorbeeld wat hy/sy al ervaar het in ‘n soortgelyke situasie. Dit skep moed en gee hoop vir ‘n wonderlike einde,” vertel Michael.


HEMELWATER is nou beskikbaar op alle digitale platforms:


iTunes: https://itunes.apple.com/za/album/hemelwater/1452024566?i=1452024567
Deezer: http://www.deezer.com/album/86997572
Spotify: https://open.spotify.com/track/6EujWiecx2CGGVbitpRmHD?si=FXodPI0hS_C2pH1yzuc86g

SOSIALE MEDIA SKAKELS
Facebook: https://www.facebook.com/mich.blignaut
Instagram: @mich.blignaut


Deel asb. hierdie pragtige video met jou kykers, lesers, vriende, volgelinge en luisteraars.

Vriendelike groete

Alishia van Deventer – HEAD OF PUBLICITY & MARKETING
alishia@starburstmusic.co.za / 083 635 4717

Starburst Promotions
Office: 083 635 4717
http://www.starburstmusic.co.za

Related posts

Leave a Comment