Reshane Viljoen by bekendstelling van Joshuan na die Rëen se “Someraande” en Liani Reynolds se “Ligstoom” – Olka Bolka E-Tydskif

Please follow and like us:
Follow by Email
Twitter
Visit Us
Follow Me
LinkedIn
Share
INSTAGRAM

Reshane Viljoen van Olka Bolka E-Tydskrif het die bekendstelling van Joshuan na die Reën en Liani Reynolds se nuwe albums bygewoon. Hiermee Reshane se ervaring van die besondere aand.

oznor

Joshua na die rëen, beter bekend as Jacques De Villiers stel sy nuwe album #Someraande# saam met Liani Reynold se debuut album #Ligsoom# by Affies bekend. Dis warm, aardse musiek, eie aan elkeen se karakter. Hul skryf in hul liefdes taal met soveel wysheid en nederigheid. Die kinderlike opgewondenheid straal behoorlik uit elkeen van hulle op die verhoog. Dis rou en diep lirieke. Someraande het pas twee dae na die “launch” nr1 status bereik op itunes. Elke liedjie op die album is wel nr1 status werd. Liani skryf dat Jacques n geskenk is, omdat hy onbaatsigtig gee en hom toespits om almal om hom optehef. Twee leidjies van Liani staan uit. #Mossie en #Ligsoom. Herinneringe wat net ons boere volk sal verstaan. Die lewe is nie maklik nie, maar soos elke seisoen die hoop van hernuwing bring, so moet ons bly hoop en glo dat beter dae wag op die horison. Wegedaan Jacques en Liani.

oznor

Baie dankie aan Alishia van Deventer van Starburst Promotions vir die uitnodiging en baie geluk met twee uitsonderlike nuwe albums!

Reshane Viljoen

Related posts

Leave a Comment