‘n Liedjie vir Vadersdag- Francois van Rensburg

Please follow and like us:
Follow by Email
Twitter
Visit Us
Follow Me
LinkedIn
Share
INSTAGRAM

Die liedjie “Pa”, het destyds uit Mynie Grové se pen gevloei nadat sy self haar pa op 7-jarige ouderdom aan die dood afgestaan het. Hy het gereeld briewe vir haar geskryf en hierdie woorde het vir haar ‘n riglyn geword op haar pad vorentoe… 

Francois van Rensburg het einde verlede jaar met Mynie kontak gemaak om te vra of hy die liedjie as ‘n huldeblyk vir sy pa (wat in Augustus oorlede is), kan opneem. Sy het ook ingestem dat Francois ‘n ekstra vers kan byskryf om die liedjie meer persoonlik te maak.

 “Die liedjie is aanvanklik vir my pa se gedenkdiens opgeneem, maar na die tyd het mense gevra dat hulle weer daarna wil luister en ek het dit toe op iTunes gelaai. Met Vadersdag wat om die draai is, wou ek graag iets spesiaal vir my pa doen. Ek het toe besluit om ‘n video vir die liedjie te skiet tydens ‘n onlangse besoek aan die Kaap.” Francois

Hier is ‘n skakel na die wave-weergawe indien julle dit sou verkies: https://bit.ly/2KCTaPP

Pa video link: https://youtu.be/-mnTNLdpluw

Musiekbesonderhede:

Titel: Pa

Kunstenaar: Francois van Rensburg

Skrywer: Mynie Grové

Uitgewer: Mailbox Music

Verwerking: Wouter van de Venter

Stemopname: Andrew Roos

Label:

My Way Productions

ISRC#:

TCADU1833243

UPC:

859728311239

Primary Genre:

Singer/Songwriter

Groete / Greetings

Related posts

Leave a Comment