Scott Engelbrecht, sing soos ‘n nagtegaal!

Suid Afrika het lanklaas ‘n kinderster gehad en wat nog daarvan as hy, van alle dinge, kan sing soos n nagtegaal! Scott Engelbrecht is slaggereed om met sy kinderskoene, diep spore te begin trap in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf, want hy doen dit reg. Om mee te begin het hy profesionele sangopleiding onder die begaafde hande van Malie Kelly en Yulia Patrascoiu, en dan is daar ‘n groot familie en Lydia Winchester in die prentjie – die’ wenresep staan geskryf, groot op die swartbord. Scott is tans 10 jaar oud en…

Lees meer

Die Rietrotte van Rietvallei Hoër (1) deur Nerine Ahlers

AGTERGROND As Rietrot moet jy jou plek ken, besef Daniël du Randt met die intrapslag in Rietvallei Hoër. Almal sê daar bestaan nie iets soos ontgroening nie, maar hierdie matrieks het duidelik nog nie die boodskap gekry nie. Gelukkig het hy vriende soos Malebo, Antonie en Giovanni, want Peet Pretorius eet graad 8’s vir ontbyt en spoeg hulle soos fyngekoude grate uit. Een vir een. Wanneer Daniël en Malebo een nag uit die koshuis glip en hulle vasloop in ’n skelm – wat vir Peet soos ’n lammetjie laat lyk…

Lees meer

Die bullebakke – Episode 2 deur Aaron Blabey

DIE BOEK / THE BOOK 10 000 hoenders is vasgevang in ’n hoë-tegnologie-hoenderplaas. Wie sal hulle kan red? Dit klink soos ’n missie vir die nuutgestigte Goor Gawies-klub. Mnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha is gereed vir die uitdaging. Maar daar is een klein probleem … Een van hulle is baie lief vir hoendervleis. Maar toemaar, hulle is mos nou Goeie Ouens. Wat kan tog nou verkeerd gaan?        Dié prettige boek is van bladsy 1 tot 144 vol snaakse illustrasies wat lui lesers sal geniet! 10 000 chickens…

Lees meer

Die bullebakke – Episode 1 deur Aaron Blabey

DIE BOEK / THE BOOK Ontmoet mnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha. Hulle maak mens bang, hulle is gevaarlik en hulle is sommer net … GOOR. MAAR hierdie vier ouens wil graag helde wees. Hulle is moeg daarvoor om as slegte ouens gebrandmerk te wees. En hulle wil dit bewys, of jy nou daarvan hou of nie. En hul eerste missie as GOEIE ouens besluit mnr. Wolf om honde uit ’n maksimum-sekuriteit-hondeskut te red. Maar sal die missie slaag met dié vier bullebakke saam?        Dié prettige…

Lees meer

So You Want to Build a Startup? Matthew Buckland

DESCRIPTION ‘Successful people who pretend they have it all worked out and have executed flawless plans to get to their objective – are not being truthful. Be careful of these posers … In reality, business and life is a series of successes and setbacks.’ After bailing out of the corporate world, new-media journalist Matthew Buckland built a digital-marketing and media business, Creative Spark, that employed 70+ people and counted top global and local brands as clients. He fulfilled many an entrepreneur’s dreams when, after five years, he sold his baby…

Lees meer

Ming­Cheau Lin – Yellow and Confused

‘Strangers pulling their eyes slant at me when they walked by. They’d pretend to be Chinese and make fake nasal­pitched noises that they thought passed for an Asian language.’ Ming­heau Lin’s family emigrated from Tainan, Taiwan, to South Africa when she was three years old. Growing up in the ’90s, in the largely Afrikaans Bloemfontein, within a small East Asian community, she was always the outsider. Too ‘yellow’ for the whites, but ‘not Asian enough’ when she didn’t conform to the rules of her first­generation Asian elders. Taiwanese or South African, good girl or rebel, creative or a disappointment? Ming­Cheau, widely known for her passion for Taiwanese home cooking and popular cookbook, Just Add Rice, shares her personal journey as she tries to understand and rise above the hurdles she has experienced. Yellow and Confused provides a colourful and engaging look into an authentic and uniquely South African life.   About the author, Ming­Cheau Lin was born in Taiwan and is the author of Just Add Rice (2018). She grew up in Bloemfontein, is a freelance copywriter and runs a food blog butterfingers.co.za as a platform to share insights into Taiwanese culture through recipes and stories. She has a BA in creative brand communications, specialising in copywriting. Media Enquiries Contact: Jean Pieters Tel: 021 406 3033 Email: jpieters@nb.co.za Kwela is an imprint of NB Publishers  Tel: +27 (0) 21 406 3033  Email: www.nb.co.za Publication date: 25 August 2019 Price: R280,00 Pages: 236 Format: 234mm x 152mm  Binding: Paperback / softback Category: Biography ISBN­13: 9780795709203 Epub ISBN: 9780795709210 Mobi ISBN: 9780795709227 Edition: 1 Impression: 0 * Price is subject to change

Lees meer

Jan Braai – Vegetaries

‘n Versameling van Jan se beste vegetariese resepte en nog baie nuwe kinkels, alles op die vuur. As jy iets soek vir vleislose Maandag, jou nuwe vegetariese skoondogter moet onthaal, of die kleinkinders moet kosgee ­ is daar geen rede waarom jy nie kan braai nie. Met Jan se liplekker braaibroodtjies, potjies, kerrie, brode, burgers tot poedings ­ sal selfs die vleiseters terugkom vir nog ‘n skeppie!  Oor die skrywer   Jan Scannell – beter bekend as Jan Braai – se groot passie is vleis en vleisbraai. Jan het Nasionale Braaidag eiehandig ’n jaarlikse kuieren kosfees gemaak deur  Erfenisdag nie­amptelik te herdoop tot Braaidag. Die een aktiwiteit wat alle Suid­Afrikaners saambind is immers om kos oor oop vure te kook. Medianavrae Contact: Jean Pieters Tel: 021 406 3033 Email: jpieters@nb.co.za Human & Rousseau is ‘n druknaam van NB­Uitgewers  Tel: +27 (0) 21 406 3033  Email: www.nb.co.za Publikasiedatum: 30 Augustus 2019 Prys: R370,00 Bladsye: 200 Formaat: 250mm x 200mm  Bindstyl: Sagteband Kategorie: Kookkuns ISBN­13: 9780798179379 Uitgawe: 1 Druk: 0 * Prys onderhewig aan verandering

Lees meer

TOBACCO WARS JOHANN VAN LOGGERENBERG

DESCRIPTION Warning. Smoking kills. It also corrupts law-enforcement officials and eviscerates state institutions. It devours politicians, professionals, business people and ordinary workers in the chase for big bucks and the battle for a slice of an ever-shrinking cigarette market. Join one of South Africa’s former tax sleuths Johann van Loggerenberg in a wild ride through the double-dealing world of tobacco’s colourful characters and ruthless corporates. Meet the femme fatales, mavericks, mercenaries and grandmasters, and learn how the crime-busting unit led by Van Loggerenberg at SARS and its ‘Project Honey Badger’…

Lees meer

ZEPHANY deur / by Joanne Jowell

BESKRYWING / DESCRIPTION ‘Ek het my mammie sien loop na die hofgebou met ’n hoodie aan en ’n doek oor haar gesig. Sy het byna gelyk soos iemand wat arm is. Mense het haar uitgevloek … Dit het my gebreek. Dit is die vrou wat elke dag daar was vir my, wat middagete vir my en my vriende gemaak het as ons van die skool af kom, en hier is sy nou op televisie en word ’n misdadiger genoem.’ Die ontvoering van baba Zephany Nurse uit die kot langs haar…

Lees meer

Rebel, die lewe van kommandant Hans Lötter 1873–1901-Chris Schoeman

AGTERGROND Van al die gebeure in die Kaapkolonie gedurende die Tweede Vryheidsoorlog het die teregstelling van Hans Lötter, asook dié van kmdt. Gideon Scheepers, die meeste emosie onder Afrikaners ontketen. Lötter en sy mederebelle in die Kolonie het die verbeelding van die plaaslike bevolking aangegryp en die Britte maande lank hoofbrekens besorg. Sy gevangeneming, verhoor en teregstelling deur ’n Britse vuurpeloton op Middelburg, Kaap, het groot woede en verontwaardiging veroorsaak en hom verewig as Boeremartelaar in die Afrikaner-volksoorleweringe. Nou word sy boeiende verhaal vir die eerste keer volledig vertel. OOR…

Lees meer