Die bullebakke – Episode 1 deur Aaron Blabey

Please follow and like us:
Follow by Email
Twitter
Visit Us
Follow Me
LinkedIn
Share
INSTAGRAM

DIE BOEK / THE BOOK

Ontmoet mnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha. Hulle maak mens bang, hulle is gevaarlik en hulle is sommer net … GOOR.

MAAR hierdie vier ouens wil graag helde wees. Hulle is moeg daarvoor om as slegte ouens gebrandmerk te wees. En hulle wil dit bewys, of jy nou daarvan hou of nie.

En hul eerste missie as GOEIE ouens besluit mnr. Wolf om honde uit ’n maksimum-sekuriteit-hondeskut te red. Maar sal die missie slaag met dié vier bullebakke saam?

       Dié prettige boek is van bladsy 1 tot 144 vol snaakse illustrasies wat lui lesers sal geniet!

They’re bad guys, everyone knows that, and their records at the Metro Police confirm that. For example Mr Wolf’s conviction for Granny impersonations; and that is just one of his lesser crimes. Meet the rest of the gang: Mr Snake, Mr Shark and Mr Piranha. They are scary, dangerous and … well … BAD.     

BUT, they are done with being bad, and they want to prove it! They want to be GOOD guys. Heroes. And their first mission to do good deeds is to save 200 dogs from the city pound … But will this operation go smoothly?

This book is filled with funny illustrations from beginning to end – a treat for the not-so-keen reader!

OOR DIE OUTEUR / ABOUT THE AUTHOR

Aaron Blabey is van Australië en is die skrywer en illustreerder van ’n hele klomp populêre kinderboeke, onder andere twee topverkoperreekse, Pig the Pug en Bad Guys. Albei dié reekse is reeds in baie tale vertaal en in meer as 25 lande uitgegee. Aaron het ’n stapel vol pryse ingepalm, o.a. die INDIE Book Award for Children’s Book of the Year, Book of the Year-toekenning, twee Australian Book Design-toekennings, vier KOALA-toekennings en hy hou die titel van Australiese Literatuurambassadeur. Hy woon in Sydney.

Aaron Blabey is the creator of many well-loved children’s books, including two best-selling series – The Bad Guys and Pig the Pug. Both series have been translated into many languages and are published in over 25 countries. Aaron has won many awards including an INDIE Book Award for Children’s Book of the Year, a Children’s Book Council of Australia – Book of the Year Award, a NSW Premiers Literary Award, two Australian Book Design Awards, four KOALA Awards, four Yabba Awards, a Children’s Peace Literature Award and holds the title of Australian National Literacy Ambassador. He lives in the Blue Mountains, near Sydney.

VERKOOPSPUNTE / SELLING POINTS

  • Kinders van 6-12
  • Maklike leesboeke vir nie-lesers / Easy readers for nonreaders
  • Kinders met ‘n goeie sin vir humor / Children’s with sense of fun and humour

TITEL/TITLE: Die bullebakke – Episode 1

OUTEURS/AUTHORS: Aaron Blabey

VERTALER/TRANSLATOR: Kobus Geldenhuys

GENRE: Humor/Children

PRYS: R130,00 (BTW ingesluit/VAT incl.)

VERSKYNINGSDATUM: Julie/July 2019

ISBN: 978-1-4853-1052-5

FORMAAT/FORMAT: 190 x 150 mm

BINDING: Soft cover/Sagteband

AANTAL BLADSYE/PAGES: 140

VERSPREIDING/DISTRIBUTION: Suidelike Afrika/Southern Africa

Minnistraat 8, Clydesdale • Burnettstraat 1067, Hatfield, 0083 • Posbus 35110, Menlopark, 0102

Tel. 012 3436279 • Faks: 012 3436279

info@proteaboekhuis.co.za • www.proteaboekhuis.co.za

Related posts

Leave a Comment