Ons nuwe sportreeks, Uit Die Veld Geslaan, is beskikbaar in September!

Van Springbok-rugby tot Paralimpiese atletiek: vir dekades al deel die mense van Suid-Afrika ’n passie vir sport, maar wat ons regtig saamsnoer, is hoop en geloof in God.  Juis daarom, vertel Uit Die Veld Geslaan die aangrypende stories van Godsoomblikke in verskeie SA sportsterre se lewens. 
Ontdek die lewensveranderende verhale van die doodnormale kinders van ‘n bonatuurlike God in Uit die Veld Geslaan – Oomblikke van Genade.

LEKKER BYBELSKOS: Lekker!goed
en ons SONDAGAANDFLIEK: Let God

Op Jou Tyd, Enige Plek met die #RoepToep
As jy nog nie die Roep Toep afgelaai het nie, is dit nou jou kans. RoepTV.com se toep is beskikbaar in die Apple store en Google play store. Kyk RoepTV.com: Christen films en reekse, op jou tyd en enige plek.
Met die Android TV Slimboks kan jy jou gewone slimTV nog slimmer maak saam met RoepTV.com. Vinnige opstel, vinnige vermaak! Hierdie toestel is reeds getoets vir verenigbaarheid et RoepTV.com en is beskikbaar by die onderstaande skakels: Xiaomi Mi TV Box (voorgestelde handelsprys R1,499).
Sluit Aan!
Jy kan op RoepTV.com uitsien na nog vele hoë gehalte plaaslike- en internasionale vermaak wat
inspireer. As jy nog nie aangesluit het nie, dan is dit nou die tyd!

About MiggieK

I am passionate about people, visual & performing arts, and my Mannatech business. I believe in God and love my family and friends!

View all posts by MiggieK →