TOBACCO WARS JOHANN VAN LOGGERENBERG

DESCRIPTION Warning. Smoking kills. It also corrupts law-enforcement officials and eviscerates state institutions. It devours politicians, professionals, business people and ordinary workers in the chase for big bucks and the battle for a slice of an ever-shrinking cigarette market. Join one of South Africa’s former tax sleuths Johann van Loggerenberg in a wild ride through the double-dealing world of tobacco’s colourful characters and ruthless corporates. Meet the femme fatales, mavericks, mercenaries and grandmasters, and learn how the crime-busting unit led by Van Loggerenberg at SARS and its ‘Project Honey Badger’…

Lees meer

ZEPHANY deur / by Joanne Jowell

BESKRYWING / DESCRIPTION ‘Ek het my mammie sien loop na die hofgebou met ’n hoodie aan en ’n doek oor haar gesig. Sy het byna gelyk soos iemand wat arm is. Mense het haar uitgevloek … Dit het my gebreek. Dit is die vrou wat elke dag daar was vir my, wat middagete vir my en my vriende gemaak het as ons van die skool af kom, en hier is sy nou op televisie en word ’n misdadiger genoem.’ Die ontvoering van baba Zephany Nurse uit die kot langs haar…

Lees meer

Rebel, die lewe van kommandant Hans Lötter 1873–1901-Chris Schoeman

AGTERGROND Van al die gebeure in die Kaapkolonie gedurende die Tweede Vryheidsoorlog het die teregstelling van Hans Lötter, asook dié van kmdt. Gideon Scheepers, die meeste emosie onder Afrikaners ontketen. Lötter en sy mederebelle in die Kolonie het die verbeelding van die plaaslike bevolking aangegryp en die Britte maande lank hoofbrekens besorg. Sy gevangeneming, verhoor en teregstelling deur ’n Britse vuurpeloton op Middelburg, Kaap, het groot woede en verontwaardiging veroorsaak en hom verewig as Boeremartelaar in die Afrikaner-volksoorleweringe. Nou word sy boeiende verhaal vir die eerste keer volledig vertel. OOR…

Lees meer

Mteto Nyati – Betting on a Darkie

‘If you want to take the system down, provide a better alternative at least. At heart, I’m an engineer. I want to encourage people to fix things, not to raise false hopes.’ Mteto Nyati knew years ago as a schoolboy in Mthatha, working behind the counter at his mother’s trading store, that he wanted to fix and build things. After completing his studies in Mechanical Engineering at Natal University, he turned down a Rhodes scholarship and headed for Johannesburg to take up a position at Afrox. He was the only black engineer and the sole advice he received from his superiors was ‘don’t mess up’. He didn’t. Today Nyati is one of South Africa’s top CEOs, having steered Microsoft South Africa and MTN South Africa out of troubled times. He is currently guiding the transition of Altron from a family business, started at the height of apartheid, into a high­performing international IT company with a social conscience. About the author: Mteto Nyati is Group Chief Executive and Executive Director of Altron. He served as CEO at MTN, where he was responsible for returning the business to growth by overhauling employee engagement and transforming the customer experience. Named as one of Yale University’s World Fellows in 2004, he is also a joint winner of 2013 IT Personality of the Year.  Media Enquiries Contact: Jean Pieters Tel: 021 406 3033 Email: jpieters@nb.co.za Kwela is an imprint of NB Publishers  Tel: +27 (0) 21 406 3033  Email: www.nb.co.za Publication date: 21 August 2019 Price: R280,00 Pages: 272 Format: 234mm x 152mm  Binding: Paperback / softback Category: Biography ISBN­13: 9780795709296 Epub ISBN: 9780795709302 Mobi ISBN: 9780795709319 Edition: 1 Impression: 0 * Price is subject to change

Lees meer

BETRAYAL by JONATHAN ANCER

DESCRIPTION What does it take to deceive those closest to you? How do you lead a double life and not lose yourself? Is there ever a point of return? These are the themes – and more – that Jonathan Ancer explores as he tells the tales of some of South Africa’s most unusual and successful spies: from the navy superspy on the Russian payroll to the party girl who fell in love with Cuba, from the accidental mole in the heart of Pretoria’s war on the frontline states to the…

Lees meer

Die Wonder van Winter

Ashley Winter is ‘n Suid-Afrikaner in hart en siel – en daarby is sy ook ‘n uitstekende ambassadeur vir ons land in Swansea, die stad waar sy nou saam met haar vier seuns en man woon. Die stad is geleë op die suidkus van Wallis en hulle bly in die asemrowende Gower area. Ashley skryf christelike romanse, en dit is nie ‘n verrassing dat al haar verhale in Suid Afrika afspeel nie – sy en haar gesin het in 2009 geimmigreer en sy het ‘n deel van haar hart hier…

Lees meer

Dis Saterdag!

Saterdae in die 70tigs was langer en lekkerder as nou se Saterdae. Somer of winter, my ma het altyd ‘n plan gehad en ons het die wêreld rooi geverf in haar groen 1967 Ford Anglia. Wanneer dit somer was in die Kaap gedurende die vroeë 70tiger jare het my ma meeste Saterdae oggende ‘n groot koelsak gepak met toebroodjies, ‘n paar bottels coke en koue water in daardie reghoekige plastiese waterbottels. Swembroeke en handdoeke en ons drie kinders het in haar groen 1967 Ford Anglia gebondel om van Bellville af…

Lees meer

Nuwe Quentin Krog-rolprent, ANDER MENS, hierdie naweek op die grootskerm!

Vanaf 23 Augustus 2019 is Bennie Fourie, Marlee van der Merwe, Frank Opperman, James Borthwick, André Weideman, Laudo Liebenberg, Tim Theron, Jana Cilliers, Lika Berning, Clyde Berning, Neels van Jaarsveld en meer te sien in die bekroonde regisseur, Quentin Krog, se splinternuwe aksiebelaaide rolprent – ANDER MENS – wat beloof om fliekgangers tot aan die einde op die punte van hulle stoele te hou.  Kyk die lokprent hier: https://www.youtube.com/watch?v=NM7zUkjcZ2c Krog, wat bekendheid verwerf het vir sy werk op lokettreffers soos Ballade vir ’n Enkeling, Vir die Voëls enThys & Trix,…

Lees meer

ADAM sê koebaai vir nou, maar nie vaarwel nie!

FOTO KREDIET:                                                           Fathom Media Die musiekgroep, ADAM, het oor die laaste dekade diep spore getrap in die harte van Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers. Reynardt Hugo, Hugo Ludik en Kyle Grant het aanhangers bederf met ’n hele rits treffers, waaronder Liefde Soldaat, Kasteel, Gebore Om Jou Lief Te Hê, Goud, Hoogtevrees Sal Oorlog Vir Jou Maak, Sê My, Iets In Die Water en talle ander. ADAM se energieke optredes, unieke klank en pragtige lirieke het van die begin af aanklank gevind by gehore van alle ouderdomme en vir hulle optredes losgeslaan by…

Lees meer

kykNet – Augustus 2019 HOOGTEPUNTE

Lui maar op, Belinda Maandae om 20:00 op kykNET Komedie Met Brümilda van Rensburg, Annelisa Weiland, Eric Nobbs, Duncan Johnson, Carmen Maarman en Wian Taljaard Die wedervaringe van Ian Jantjies en die ouer werknemers van sy winkel, Ian en Ander – Belinda Swanepoel, ’n eertydse Afrikaanse aktrise, Annetjie Nel, ’n militaristiese en konserwatiewe bakster, en die arme, sjarmante boereheld Frans Wessels. Die jong bleeksiel Dirkie word as hoof van sekuriteit aangestel. 5 Augustus Belinda vind stoute briewe tussen Maggie se goed en lees dit skaamteloos terwyl Frans waarsku dat sy…

Lees meer