Nuwe dans treffer vir RNK ft. BYRON KENO

RNK is stadig maar seker besig om bekendheid in die Suid Afrikaanse musiek bedryf te verwerf. Met hulle rasper stemme en pragtige harmonies, bekoor hulle die gehore sedert 2017. Die keer stel hulle ‘n vars dans treffer getitel “LUGKASTELE” vry wat in samewerking met Byron Keno vervaardig en opgetree word. Geskryf deur Reinhard Herbst Songs sal die liedjie jou behoefte vir musiek op hoër hoogtes vervul en gaan verseker ressoneer by elke sosiale geleentheid.

Byron keno het geen voorstelling nodig nie… Hy bly tans in Perth Western Australia maar werk met kunstenare van reg oor die wereld. Lugkastele is een van die projekte wat Byron Keno saam met RNK gedoen het en is tans
besig met n paar snitte vir hierdie talentvolle duo. Byron is ook besig met n hele klomp nuwe nuwe materiaal so hou die spasie

KUNSTENAAR : RNK ft. BYRON KENO LIEDJIE : LUGKASTELE SKRYWERS: Reinhard Herbst Songs/Byron Kuntz ISRC: QZHN31927532

VIR MEER INLIGTING RONDOM RNK OF BYRON KENO: Reinhard.rdrproductions@gmail.com Tel: (071) 896 0781

Volg Hulle op FACEBOOK @RNKDUO

About MiggieK

I am passionate about people, visual & performing arts, and my Mannatech business. I believe in God and love my family and friends!

View all posts by MiggieK →