




Om meer uit te vind en die programme te kyk besoek hul webblad by https://roeptv.com/ .
Hoekom RoepTV.com?
RoepTV.com is trots Suid-Afrikaans, in Afrikaans, en pretensieloos. Ons staan onbeskaamd vir hoë gehalte familievriendelike programme met Christelike inhoud. RoepTV.com se program-aanslag sal in nemend, informatief, nostalgies en humoristies wees met spesifieke en uitgesoekte programme – dit is ons waarborg aan jou!
Ons naam: ‘RoepTV.com’
Roep, in die naam RoepTV.com, beteken om te roep of om uit te roep.
Reeds in Genesis 3:9 lees ons Die Here God het na die mens geroep.
Ons antwoord op Sy Roepstem (Jesaja 6:8).
Vandaar: RoepTV.com
RoepTV.com se kernwaardes
RoepTV.com se kernwaardes sluit in genesing, vernuwing, wedergeboorte, eerlikheid, vertroue, gesofistikeerde intelligensie, liefde, vrolikheid, opvoeding en vreugde. Die programinhoud verteenwoordig hierdie kernwaardes.

info@roeptv.com
Navrae021 035 1904
Maliyet öğeleri etkili bir şekilde kontrol edilir.
Mamul maliyetlerinin hesabında hız ve kolaylık sağlanır.
Planlama ve kontrol sayesinde üretim faktörlerinin verimliliğinin artmasıyla maliyetler
düşürülebilir. Kısa dönemli sonuç hesaplarının düzenlenmesi ve stok değerlemesi kolaylaşır.