Maak die Partytjiedier in jou wakker met Kurt Darren se nuwe CD!!

Dit is geen geheim dat Kurt Darren presies weet wat om in ‘n partytjie-album in te meng sodat hy behóórlik skop nie. Met sy nuutste, witwarm vrystelling, “Partytjiedier”, wys hy weereens waarom sy musiek regoor Suid-Afrika elke partytjiedier wakker gaan maak!

“Klein Saterdag” maak dit sommer met die intrapslag duidelik dat enige dag partytjiedag is en dat daar nooit ‘n verskoning is om jou dansskoene by die huis te los nie.

KLEIN SATERDAG IS KOMENDE VRYDAG, 13 SEPTEMBER OP ALLE DIGITALE PLATFORMS EN YOUTUBE BESKIKBAAR

Kyk na ‘n bederf stukkie hier : https://www.facebook.com/watch/?v=380850225933475
Dubbel kliek op skakel.

About MiggieK

I am passionate about people, visual & performing arts, and my Mannatech business. I believe in God and love my family and friends!

View all posts by MiggieK →

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *