Wilhelm Lichtenberg – Taal van my hart

Die hart is die orgaan wat bloed deur ons are pomp, wat die suurstof neem na elke sel in ons liggaam. ‘n Orgaan waarsonder lewe onmoontlik is. Die hart is nie net fisiek ‘n noodsaaklikheid nie, maar kan ook metafories ‘gebreek’ word deur die liefde. Wanneer die hart fisiek probleme gee, het jy ‘n chirurg nodig en wanneer emosies hom breek, woorde van genesing deur middel van ‘n liedjie, ‘n skrywer of ‘n sanger. En hier kom twee wêrelde bymekaar wanneer ‘n hartchirurg nie net elke kamer van die hart…

Lees meer

Dans van die Vlamme aan die brand by Taalmonument

Psychedelic Theatre se vuurwarm pret gaan gaste vermaak en verbyster ʼn Nag van vlamme, vuur en natuur is die lig aan die einde van die jaartonnel wanneer die gewilde Psychedelic Theatre op Saterdag, 28 Desember 2019, by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl optree. Die grasieuse vuurdansers en hul verskeie vlammende voorwerpe sal die gehoor vir ʼn uur betower met asemrowende vuurtoertjies, musiek en choreografie. Dus kom geniet ʼn onmisbare somersaand met vriende, familie en pieknieks tydens die twaalfde ‘Dans van die Vlamme’-opvoering. Lanél van der Kolff, aktrise en stigter…

Lees meer

Gaan Suid­Afrika oukei wees? deur Jan­Jan Joubert

In Suid Afrika, so word gesê, gebeur die beste en die slegste nooit. Maar hoe weet ons die land gaan nie dié keer oor die afgrond tuimel nie? Suid Afrikaners wat keelvol is vir korrupsie – maar lief vir die land – het byna ’n dekade lank hoopvol daarna uitgesien dat Jacob Zuma uit die kussings gelig word. Nou is Cyril Ramaphosa aan die stuur, maar steeds lyk die toekoms onseker. Sedert Ramaphosa die Uniegebou betrek het, het die werkloosheids koers die hoogte ingeskiet. Die ekonomie groei nie. Met Eskom wat net­net die ligte kan aanhou, populisme wat wyd kop uitsteek en die beoogde nasionale gesondheidsversekering, soek al meer Suid Afrikaners hul heil in die buiteland. Gaan ons dié keer oor die afgrond stort, of is daar hoop? Gaan ons oukei wees? Die gesoute politieke joernalis JAN­JAN JOUBERT kyk na die brandende kwessies wat ons lot kan bepaal. Gaan SuidAfrika oukei wees? is noodsaaklike leesstof vir elke Suid­Afrikaner wat ingelig wil wees en omgee oor die land se toekoms. Oor die skrywer Jan­Jan Joubert is ‘n skrywer, joernalis en politieke kommentator. Sedert 2001 het hy vir verskeie publikasies en nuusplatforms uit die parlement berig. Hy was voorheen politieke redakteur by Die Burger, Beeld en Rapport, asook parlementêre burohoof van die Sunday Times. Gaan Suid ­Afrika oukei wees? is sy tweede boek. Hy woon in Kaapstad. Publikasiedatum: 01 November 2019 Prys: R290,00 Bladsye: 232 Formaat: 234mm x 152mm  Bindstyl: Sagteband Kategorie: Aktueel ISBN­13: 9780624087700 Mobi ISBN: 9780624087724 Epub ISBN: 9780624087717 Uitgawe: 1 Druk: 0 * Prys onderhewig aan verandering Medianavrae Contact: Jean Pieters Tel: 021 406 3033 Email: jpieters@nb.co.za Tafelberg is ‘n druknaam van NB­Uitgewers  Tel: +27 (0) 21 406 3033  Email: www.nb.co.za

Lees meer

Paper Tiger by Alide Dasnois, Chris Whitfield

Paper Tiger – When Iqbal Survé fired Cape Times editor Alide Dasnois the day after Nelson Mandela’s death amid accusations of disrespect towards Mandela, a storm engulfed Independent Newspapers. Many pointed to a Cape Times story about one of Survé’s firms as the real reason for his ire. In the months that followed, newsrooms were torn apart by suspicion, recrimination and what many believed was a witch hunt to expel those not prepared to toady to the owner. Veteran journalists Dasnois and Chris Whitfield tell the real inside story. About the author. Alide Dasnois is the former editor of the Cape Times and Business Report.  She has a master’s degree in development economics from the Sorbonne, and is part­time associate editor at GroundUp news agency based in Cape Town.  Veteran journalist Chris Whitfield is the former editor of the Cape Times, Cape Argus and Weekend Argus, and the former editor­inchief of Independent Newspapers Cape. His first book was On Your Bike: Tips & trails for MTB riders. Publication date: 27 October 2019 Price: R260,00 Pages: 240 Format: 198mm x 130mm  Binding: Paperback / softback Category: Current affairs ISBN­13: 9780624087175 Mobi ISBN: 9780624087199 Epub ISBN: 9780624087182 Edition: 1 Impression: 0 * Price is subject to change Media Enquiries Contact: Jean Pieters Tel: 021 406 3033 Email: jpieters@nb.co.za Tafelberg is an imprint of NB Publishers  Tel: +27 (0) 21 406 3033  Email: www.nb.co.za

Lees meer

Petronel Baard vier die mooi dinge in die lewe met eg Suid-Afrikaanse enkelsnit!

Petronel Baard, ’n passievolle kabaretster met ’n strelende storievertellerstem, het oor die afgelope een-en-twintig-jaar reeds diep spore in die musiekbedryf kom trap. Haar nuwe enkelsnit, LIFE IS GOOD, word nou uitgereik en gaan beslis verskeie musiekharte, regoor die land, verower. LIFE IS GOOD, uit haar eie pen, is ’n kontemporêre snit wat elemente van Folk en klassieke Pop met ’n unieke Suid-Afrikaanse aanslag kombineer. Dit gaan daaroor dat die lewe kort is en dat ’n mens mekaar moet liefhê terwyl jy kan. Dié treffer is die perfekte pasmaat vir die…

Lees meer

PLAASLIKE ROLPRENT, MOFFIE, PALM DRIE BIFA-BENOEMINGS IN

MOFFIE, die vierde rolprent deur die Suid-Afrikaanse regisseur Oliver Hermanus, het drie nominasies by vanjaar se British Independent Film Awards (BIFA) ingepalm, waaronder Beste Regisseur, Beste Deurbraakvervaardiger (Jack Sidey) en Beste Kinematografie (Jamie D Ramsay). “Wat ’n lekker manier om van die vliegtuig af te klim. Dis goeie nuus om te hoor dat ons fliek deel gaan wees van die BIFA-toekennings,” meen Hermanus. “Om erkenning te kry is ’n eer en ’n ware mylpaal vir die fliek. Ons het ’n wonderlike span gehad wat hieraan gewerk het, en om op…

Lees meer

LEFRA IS AAN DIE BRAND BY DIE TASTE OF TZANEEN-FEES MET DRIE PRODUKSIES!

Lefra is aan die brand by vanjaar se Taste of Tzaneen-fees, met drie top produksies wat op Saterdag, 2 November op die planke is in die Limpopo Theatre Hall by die Fairview Hotel.  Die jongspan kan nader skuif wanneer Liewe Heksie en haar Blommelandmaats om 14:00 kom kuier.  Helene Bester bring hulde aan die Griekse sangeres Nana Mouskouri in die produksie Helene Bester sing Nana Mouskouri om 18:00.  Mans en vrouens is steeds van verskillende planete… kom herken jouself in Groet die Grotman 2 met Wynand van Vollenstee om 20:00. …

Lees meer

Drickus se splinternuwe enkelsnit, pad is nou, is vrygestel!

Die lewe is rof en dis nie altyd maklik nie maar verseker die moeite werd! Dit is die boodskap wat Drickus se splinternuwe enkelsnit oordra. “Pad is nou” het die week die lig gesien en is tans beskikbaar op alle digitale platforms. Drickus se lirieke is die van hoop en motivering en sal jou perspektief van “Lounge Dans” Musiek bietjie verander. Drickus Bezuidenhout is geen onbekende naam in die musiek industrie nie. Na jare se liedjies skryf en optredes saam bekende kunstenaars onder andere Jaun Boucher en Ricky Faber het…

Lees meer

Stephen Jonathan stel sy eerste enkelsnit vry!

“Partykeer moet jy iets laat gaan of eindig om regtig te leef. Dit kan enigiets wees, van ’n moeilike verhouding, tot slegte gewoontes of ’n werk wat jou ongelukkig maak. Alhoewel dit nie maklik is om deur so iets te gaan nie en dit jou kan verwar, is dit dalk presies wat jy nodig het,” verduidelik Stephen Jonathan oor die boodskap agter sy langverwagte debuut-enkelsnit, wat nou, gedurende die laaste week van Oktober 2019 vrygestel word.  THE WIND WILL TAKE ME THERE, wat sagte rock- met kontemporêre elemente kombineer, is oorspronklik…

Lees meer

RoepTV.com vier sport die week.

Hierdie week vier ons sport 🏆 met iets vir almal 🤩 Sport vir die kleinspan: https://roeptv.us18.list-manage.com/track/click?u=7902d509bb4213b4c467fb8a6&id=78e721a6ee&e=02389e0bbc Ons Sondagaand fliek : https://roeptv.us18.list-manage.com/track/click?u=7902d509bb4213b4c467fb8a6&id=3073ae5d46&e=02389e0bbc ‘n Hele week van Sport: https://roeptv.us18.list-manage.com/track/click?u=7902d509bb4213b4c467fb8a6&id=3cc20eb231&e=02389e0bbc Resensie van die week: https://roeptv.us18.list-manage.com/track/click?u=7902d509bb4213b4c467fb8a6&id=7120fb6f22&e=02389e0bbc Teken nou in vir wonderlike vermaak by https://roeptv.us18.list-manage.com/track/click? u=7902d509bb4213b4c467fb8a6&id=12411e8182&e=02389e0bbc Slegs @ R149pm : https://roeptv.us18.list-manage.com/track/click?u=7902d509bb4213b4c467fb8a6&id=d281d5d001&e=02389e0bbc

Lees meer