Light of my Life open in uitgesoekte teaters hierdie Vrydag!

LIGHT OF MY LIFE is in sy kern ’n portret van ’n pa en sy dogter en wat hy sal doen om haar veilig te hou. Dit is ’n pragtige dramatiese riller, wat kommentaar lewer oor ouerliefde in gebroke tye en die onstabiliteit van die samelewing. Dit dra ook die aangrypende boodskap dat jy die een of ander tyd moet laat gaan.  Dié film word plaaslik versprei deur Filmfinity (Edms) Bpk. en open hierdie Vrydag, 18 Oktober 2019 by uitgesoekte teaters. Kyk die lokprent hier: https://www.youtube.com/watch?v=PoHADU7Oe-g Regisseur, Casey Affleck, se LIGHT…

Lees meer

Maroela Media spog nou met eie liedjie!

Nuus is, net soos musiek, iets wat nooit uit die mode gaan nie. Dit trek aandag, lok belangstelling en is altyd relevant. Daarom is dit net gepas dat ’n reuse-nuusbron, soos MAROELA MEDIA, wat Afrikaanssprekendes daagliks op hoogte hou van plaaslike en internasionale gebeure, bederf word met ’n liedjie wat vasvang hoe hierdie platform ons mense met mekaar verbind. PLATTELANDERS, uit die pen van Muller Brandt en Michael van der Walt, is geskep toe dié nuusreus op soek was na temamusiek vir hulle vervolgverhaal met dieselfde naam. “Die klank moes…

Lees meer

Pretoria, die spoke wag vir jou . . . op Saterdag, die 19de

“Die storie-vertellings is nie fiksie of uit die duim gesuig nie. Alles is gebaseer op ware verhale Verbeel jou, dit is ‘n donker aand daarbuite. Jy en jou vriende sit in die Pierneefteater in Pretoria en teug aan ‘n koppie koffie. Onderlangs hou jy die vreemde skaduwee’s dop wat die kerslig teen die mure teken. ‘n Lang, skraal man verskyn op die verhoog. Hy dra ‘n geplooide wit hemp wat herinner aan die Victoriaanse tydperk. Sy naam is Jaco Hough-Coetzee, stel hy homself bekend. Hy het vanaand sy storieboek saamgebring…

Lees meer

Verona stel eerste enkelsnit vry sedert deelname aan the The Voice SA

“Jy’s my dag, jy’s my nag. Jy’s die rede dat ek leef. Jy’s my asem, my krag. Jy’s die een wat my laat val of sweef en ek kry net nooit genoeg nie…” is van die hoendervleismooi lirieke uit Suid-Afrika se gunsteling-omroeper, -televisieaanbieder, -joernalis en -realiteitsprogramster, Verona, se splinternuwe enkelsnit wat pas uitgereik is. VERLOOR MYSELF IN JOU is ’n pragtige liefdesliedjie wat gaan oor daardie wonderlike gevoel in jou hart wanneer jy verlief en verlore is en ook oor hoe spesiaal dit is wanneer jy ontdek dat dit ware…

Lees meer

Vernon Barnard is terug met ‘n splinternuwe klank wat dalk net die sienswyse van Afrikaanse musiek in 2019 mag revolusioneer.

Na die vrystelling van sy 2018 album “Deur Jou Oë” en suksesvolle, toegekende enkelsnitte, “Daai Liedjie”, “Voel”, “Alles Om My” en “Soekhart”, is hy nou gereed om meer te waag, met sy klank te eksperimenteer en sy ondersteuners met iets waardevol na te laat, wat hul idees sal uitdaag en iets sal gee om oor te dink. Sy lewenservarings, goed en sleg is die dryfkrag van die boodskappe in sy musiek en is essensieel die ink in die pen waarmee hy sy lirieke lewe gee. Volgens Vernon is “Asseblief”, sy…

Lees meer

Zulu Wedding to open in cinemas nationwide on 11 October 2019!

The much-anticipated romantic-comedy, ZULU WEDDING, from producer/director Lineo Sekeleoane, will open in cinemas nationwide on 11 October 2019. YOUTUBE TRAILER:                                       https://youtu.be/vI1ZzztL_Yg MP4 TRAILER:                                               https://sterkinekorent-my.sharepoint.com/:v:/p/nataliec/EUuoTWNsxpRAjX9X7k8TQzoBM21E8jFWEJl3MBfyguROrw?e=Uo8Zdq LOU “LUNGILE” (Nondumiso Tembe), left South Africa and her Zulu-Sotho heritage behind to become a dancer in America, and when she falls in love with TEX (Darrin Dewitt Henson), she knows he’s the man to marry.  But when she brings TEX home to meet her family, she discovers she’s been promised since birth to a Zulu king.  Caught between two men, two families and two countries, LOU…

Lees meer

Nuwe enkelsnit, Nuwe Horison vir Len Muller

Len Muller, wat al vir 7 jaar suksesvol in die musiekbedryf is, het abosluut geen bekendstelling nodig nie. Die veelsydige en talentvolle musikant, het pas sy volgende enkelsnit, NUWE HORISON, vrygestel. Dit volg kort op die hakke van die vrystelling van sy kortspeelplaat (EP) in Junie 2019. NUWE HORISON is geskryf vir almal wat stoei met angs en depressie en selfs vir die wat treur. Die lied is ‘n roepstem wat skree dat daar hoop en ‘n nuwe horison is vir jou. Die lied gaan oor die stoeigeveg tussen wie…

Lees meer

JAN BLOHM ‘n Stille Runaway Toer

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat daar volgende jaar n nuwe Album vrygestel word na die sukses van die “Die Liefde Album” Ons toer ook “Live at the Performer” en “’n Stille Runaway” Wanneer jy al als in die lewe probeer en ervaar het. Wanneer jou pelgrimstogte deurgetrap is en jou kruispaaie, deurkruis is. Wanneer jy selfs die hardste edelgesteentes en Ruby’s van die verlede deurkou het en jy vrede gemaak het met met jou verlede en wat die wêreld daarbuite van jou dink. Wanneer jy jou…

Lees meer

Hier is Irene – Louise van Wyk se nuutste promo video:

Venue: Musiekskuur Musiekvideo deur: AVC Studios Grimmering: FAFA Makeup Daar word na haar verwys as Suid-Afrika se Meghan Trainor, maar Irene-Louise van Wyk hoef nie ’n tree vir hierdie musieklegende terug te staan nie… Hierdie lewenslustige blondine het tussen musikante groot geword. Vanjaar is haar vyfde jaar in die bedryf en sy het reeds hope sukses bereik. Nie net het sy al saam met van die land se voorste kunstenaars gewerk en opgetree nie, maar van haar treffers soos, Vergeet Van My het ook verskeie weke bo aan die treffersparades…

Lees meer

Dag van Vroue KRAG!

‘n Dag van vroue-KRAG! – ‘n showcase van Music Profile Management se talent in samewerking met Speakers Profile. Hierdie is ‘n dag wat jy as vrou nie wil mis nie!  Van ons land se bekendste sprekers soos; Melinda Bam, Leandie du Randt & Hykie Berg is saam vir die eerste keer op een verhoog en asof dit nie reeds genoeg is om jou opgewonde te maak om dadelik ‘n kaartjie te gaan koop nie word die dag verder aan gevul tot nuwe hoogtes wat jy ook die volgende name elk…

Lees meer