Valeska Muller stel emosiebelaaide liefdesballade vry!

Valeska Muller stel emosiebelaaide liefdesballade vry! Ware liefde is die inspirasie agter Suid-Afrika se gunsteling-popster en -liedjieskrywer, Valeska Muller, se splinternuwe enkel snit, NABY MY NABY JOU, wat pas bekend gestel is en musiek harte sommer warm laat klop.  “Hierdie is ’n lied wat ek uit die diepte van my hart geskryf het vir my sielsgenoot. Deur dit te sing, wil ek ware liefde in my lewe laat manifesteer,” verduidelik die sangeres oor die betekenis agter hierdie sielvolle snit. “Ek kan myself verbeel hoe ek gaan voel wanneer ek vir die eerste keer aan … Continue reading Valeska Muller stel emosiebelaaide liefdesballade vry!