Marli is nuut op die toneel en met haar enkelsnit, Just another Country song

Country musiek, ook bekend as ‘Country and Western’ of Hillbilly-musiek, is ‘n populêre genre van musiek wat ontstaan het in die vroeë 1920’s. Dit het sy oorsprong gevind deur ‘folk music’ van die werkersklas, wat ‘n kombinasie was van Ierse liedere, ‘Celtic fiddle tunes’, tradisionele engelse ballades en ‘cowboy songs’. Dus, is hierdie ‘n musiekstyl wat hier is om te bly. Deur die jare bly dit ‘n gunsteling en nuwe sangers wat hierdie genre aanpak, is verseker van ‘n gehoor met ge-oefende ore en groot aanhang. Marli is nuut op…

Lees meer

Antonio Banderas is puik in die nuwe Pedro Almodóvar rolprent, Pain & Glory!

Genre: Drama  Directed by: Pedro Almodóvar  Starring: Antonio Banderas, Asier Etxeandia, Leonardo Sbaraglia, Penélope Cruz.                                  Running Time: 124 mins Film rating: 16 D L N Die nuwe Pedro Almodóvar rolprent, PAIN AND GLORY,  is ’n studie van aanvaarding, openbaring en versoening; dit gaan oor flieks se verhouding met die verlede en die krag wat dit het om herinneringe te herskep en aanvaarding te bewerkstellig. Dié prent is ook Spanje se amptelike Oscar-inskrywing vir die Buitelandse Rolprent-afdeling en het reeds twee toekennings ingepalm by die Cannes-filmfees vir Best Akteur (Antonio Banderas) en Beste Komponis (Alberto Iglesias).  Die…

Lees meer

Posduif saai hoop en inspirasie met nuwe musiekvideo!

FOTO KREDIET:                                 Nadine de Waal Om luisteraars te verenig met hulle goedvoelklanke en positiewe boodskap, is een van die multikulturele musiekgroep, POSDUIF, se grootste doelwitte. Die musiekvideo van hulle nuutste enkelsnit, LAAT VAL DIE WATER, is beslis die perfekte getuigskrif hiervan.  Yzerfontein, in die Weskaap, dien as die perfekte agtergrond vir dié vrolike video, wat spog met die mooiste natuurtonele.  Die konsep wat die groep uitbeeld wat as vriende wat saam toer, is saam met Kyle White beplan, wat die video verfilm en vervaardig het.  “Nadat ons met Kyle ontmoet het…

Lees meer

TITEL: Klein Plakpoppies. Katjies OUTEUR: Fiona Watt

AGTERGROND: ’n Betowerende plakkerboek vir jong dogtertjies met poppies om aan te trek en katjies om mee te speel. Die agterflap vou uit sodat ekstra plakkers gebêre kan word terwyl die poppe aangetrek word. Dit is ’n kreatiewe boek van die Britse uitgewershuis Usborne wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan ’n Suid-Afrikaanse mark bekendstel. OOR DIE OUTEUR: Fiona Watt het in 1980 by Usborne aangesluit. Sy het in 2003 ʼn redaksionele direkteur geword, hoofsaaklik verantwoordelik daarvoor om baba-, kuns- en aktiwiteitsboeke te skryf. Sy het al meer as…

Lees meer

TITEL: Klein Plakpoppies. Hondjies OUTEUR: Fiona Watt

AGTERGROND: ’n Betowerende plakkerboek vir jong dogtertjies met poppies om aan te trek en hondjies om mee te speel. Die agterflap vou uit sodat ekstra plakkers gebêre kan word terwyl die poppe aangetrek word. Dit is ’n kreatiewe boek van die Britse uitgewershuis Usborne wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan ’n Suid-Afrikaanse mark bekendstel. OOR DIE OUTEUR: Fiona Watt het in 1980 by Usborne aangesluit. Sy het in 2003 ʼn redaksionele direkteur geword, hoofsaaklik verantwoordelik daarvoor om baba-, kuns- en aktiwiteitsboeke te skryf. Sy het al meer as…

Lees meer

Nuwe CD vrystelling- Rudi Muller – Nuwe Dag

Rudi Muller is lank nie meer ‘n groentjie in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nie. Hierdie jongman is gebore in Nigel en het reeds op ‘n vroeë ouderdom besef musiek vloei in sy are. In 1999 hoor Sting Musiek sy unieke, warm stem en bied hom sy eerste platekontrak aan en kort daarna word “Kan jy my hoor” vrygestel. Dit was nie lank nie, toe is Rudi op elke fees en verhoog in die land te sien. 2002 skuif hy oor na EMI en kry die geleentheid om met internasionaal bekroonde liedjieskrywer,…

Lees meer

Kom makietie en vier diversiteit by #OnseFees! 6 – 8 Desember by die Taalmonument en Amfiteater in die Paarl

Vir die eerste keer kan feesgangers uitsien na die #OnseFees wat op 6 tot 8 Desember by die Taalmonument in die Paarl aangebied word. Van ’n interessante taalgesprek, ’n verskeidenheidsprogram, die ATKV-Rieldansfinaal tot die Groet-is-’n-moet-ete en -konsert en nog vele meer – hierdie is ’n fees wat jy beslis nie moet misloop nie. Program: ’n Propvol program wag op feesgangers tydens die #OnseFees. Laai die program hier af. Kaartjies is by Computicket beskikbaar. Vir meer inligting besoek https://atkv.org.za/neem-deel/feeste/onsefees/ of kontak vir Bjorn Pick by 021 880 1761 of by bjornp@atkv.org.za .Amira Brown Geleentheidskoördineerder / Events Coordinator…

Lees meer