
Vir die eerste keer kan feesgangers uitsien na die #OnseFees wat op 6 tot 8 Desember by die Taalmonument in die Paarl aangebied word. Van ’n interessante taalgesprek, ’n verskeidenheidsprogram, die ATKV-Rieldansfinaal tot die Groet-is-’n-moet-ete en -konsert en nog vele meer – hierdie is ’n fees wat jy beslis nie moet misloop nie.
Program:
’n Propvol program wag op feesgangers tydens die #OnseFees.
Laai die program hier af.
Kaartjies is by Computicket beskikbaar.
Vir meer inligting besoek https://atkv.org.za/neem-deel/feeste/onsefees/ of kontak vir Bjorn Pick by 021 880 1761 of by bjornp@atkv.org.za
.Amira Brown
Geleentheidskoördineerder / Events Coordinator
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument
T +27 (0)21 872 3441
F +27 (0)86 231 7324/+27 (0)21 872 3642