TITEL: Klein Plakpoppies. Hondjies OUTEUR: Fiona Watt

AGTERGROND:

’n Betowerende plakkerboek vir jong dogtertjies met poppies om aan te trek en hondjies om mee te speel. Die agterflap vou uit sodat ekstra plakkers gebêre kan word terwyl die poppe aangetrek word. Dit is ’n kreatiewe boek van die Britse uitgewershuis Usborne wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan ’n Suid-Afrikaanse mark bekendstel.

OOR DIE OUTEUR:

Fiona Watt het in 1980 by Usborne aangesluit. Sy het in 2003 ʼn redaksionele direkteur geword, hoofsaaklik verantwoordelik daarvoor om baba-, kuns- en aktiwiteitsboeke te skryf. Sy het al meer as 100 titels vir Usborne uitgewers geskep en was in 2008 op die kortlys as skrywer van die Galaxy-toekennings se kinderboek van die jaar.

OOR DIE ILLUSTREERDER

Ontwerper en illustreerder van die Wes-Brittanje wat muurkuns, dekor, papierontwerpe, skryfbehoeftes en kinderboeke illustreer.

BEMARKING:

Gemik op dogtertjies van 3+. Deel van topverkoper-aktiwiteitsreeks in die VK.


TITEL: Klein Plakpoppies. Hondjies

OUTEUR: Fiona Watt

ILLUSTREERDER: Lizzie Mackay

VERTALER: Rentia Bartlett-Möhl

GENRE: Plakboek 3+

PRYS: R120.00 (BTW ingesluit)

VERSKYNINGSDATUM: November 2019

ISBN: 978-1-4853-1111-9

FORMAAT: 240 x 170 mm

HARDEBAND/SAGTEBAND: Sagteband met omvouflap

AANTAL BLADSYE: 24 bladsye teks. 10 bladsye plakkers

VERSPREIDING: Wêreldwyd

8 Minni Street, Clydesdale 1067 Burnett Street, Hatfield, 0083

PO Box 35110, Menlo Park, 0102

Tel. 012 3436279 • Faks: 012 3442653

info@proteaboekhuis.co.za • www.proteaboekhuis.com

____________________________________________________________________________________________

About MiggieK

I am passionate about people, visual & performing arts, and my Mannatech business. I believe in God and love my family and friends!

View all posts by MiggieK →