TRUTH TV & DOWNTOWN ENTERTAINMENT BRING UNPLANNED FILM NA SUID-AFRIKA IN 2020

Please follow and like us:
Follow by Email
Twitter
Visit Us
Follow Me
LinkedIn
Share
INSTAGRAM

Uit die pen van Cary Solomon en Chuck Konzelman, die skrywers en medevervaardigers van God’s Not Dead, kom ‘n film wat die mees kontroversiëleen polariserende onderwerpe van ons tyd aanspreek; aborsie. Na tientalle aanlyn petisieveldtogte span Downtown Entertainment en TruthTV  kragte saam om vanaf28 Februarie 2020Unplanned in uitgesoekte Ster Kinekor teaters inSuid-Afrika, Namibië en Zambië te wys.

Die film Unplanned is ‘n inspirerende ware verhaal van een vrou se reis van transformasie.

In die eerste 5minute van die film ontmoet ons Abby en haar gesin.  Al wat Abby Johnson (gespeel deur Ashley Bratcher) ooit wou doen, was om vroue te help. Sy is een van die jongste direkteure vir die beplanning van ouerskapklinieke in Amerika wattallose vroue raad gee oor hul voortplantings- en ouerskapkeuses.Haar passie rondom die reg vir ‘n vrouom te kan kies, spruit uit die feit dat sy self as jong vrou baie seer verwerk en keuses moes maak wat haar goeie voorbereiding sou bied vir die rol wat sy in ander vroue se lewens sou vertolk.Abby het beide kante van die aborsiegesprek verstaan en was subjektief by meer as 22 000 aborsies betrokke… toteen dag en ‘n eerstehandse ervaring in ‘n teater wat tot lewensveranderende nagevolgelei.

Minuut 7 van die filmUnplanned merk diebegin vantransformasie vir ‘n vrou wat nooit weer dieselfde sou wees nie.  In so mate dat sy haar lewe en reputasie op die spel plaas om as passievolle en ywerige pro-lewe woordvoerder op te staan en die wanbegrip van aborsies en lewe te verander.

Unplannedword deur resensente en kritikuste beskryf as; ‘n eerlike verhaal met skokkende feite wat nie geignoreer kan word nie en persepsies sal skud.

Klik op die skakelenkykna die lokprent van UNPLANNED: Here’s the trailer ofhttps://youtu.be/EgzZGLa1_n4

In SterKinekorteaters: Tygervallei | Somerset | Parow | Cape Gate | Blue Route | Brooklyn Commercial | Irene| Kolonnade |Eastgate| Mall@Carnival | Gateway Commercial | Cradlestone | Garden Route | Bay West | MaeruaKompleksNamibië | Manda Hill Zambië


Related posts