Wie is LCP Productions?

Please follow and like us:
Follow by Email
Twitter
Visit Us
Follow Me
LinkedIn
Share
INSTAGRAM

LCP Productions is ‘n nuwe gevestigde platvorm wat nuwe, opkomende talente die geleentheid gee om hulle talent te wys, bemark en verder te vat. LCP Productions gee ALMAL en ENIGE IEMAND die geleentheid om hulle talente te kom af show. Of dit nou sing, dans of toneel speel is, hier is n plek vir jou. Ons het ongelooflike kontrak aanbiedinge asook sakpas klasse om jou talent te bevorder.

LCP Productions bemark ook graag kunstenaars en nuwe kunstenaars. Met ons gespesialiseerde bemarking span, kan jou volgende funskie, fees of konsert bemark word teen sakpas prys.

Address:  1032 Pretoriastreet                   Claremont PTA                   0082

Cell no.  +27 (0)63 761 3386

Email address:  info.lcpproductions1@gmail.com 

Lukas Potgieter (LCP Productions Owner)

Daniël Frick (LCP Productions Head Marketing Manager)

Klasse wat ons aanbied sluit in:

➢ Sang Klasse ➢ Dans Klasse ➢ Drama Klasse ➢ Musiek & Film Skryf Klasse ➢ Fotografie Klasse

Vir ons kunstenaars gee ons ateljee opnames. Ons neem hulle liedjies op en versprei dit deur Amuse Inc., ons neem ook hulle albums op en bemark hulle.

Related posts