Internasionaal bekroonde fliek, MOFFIE, wat op 13 Maart 2020 in Suid-Afrika open, bekendgestel!

Die amptelike Suid-Afrikaanse lokprent van die bekroonde regisseur Oliver Hermanus se nuwe rolprent, MOFFIE, is vandag vrygestel midde die fliek se voortgesette veldtog op die internasionale feeskringloop. MOFFIE maak op …

Internasionaal bekroonde fliek, MOFFIE, wat op 13 Maart 2020 in Suid-Afrika open, bekendgestel! Read More