Liani Reynolds se Mossie kry ‘n musiekvideo!

Liani Reynolds het sedert die vrystelling van haar debuut-album, Ligsoom, in 2019 sommer baie diep in musiekliefhebbers se harte kom kruip. Nie net omdat die stories wat sy met haar musiek vertel so kosbaar is nie, maar ook omdat haar stem en styl luisteraars boei totdat die laaste noot wegsterf. MOSSIE, die eerste enkelsnit wat sy met die publiek gedeel het, is baie goed ontvang en is ook een van dié veelsydige kunstenaar se persoonlike gunstelinge. Die liedjie, uit haar eie pen, spog met ’n meesleurende wysie wat strelend is…

Lees meer

Jezelle word eerste sangeres om te sing terwyl sy valskerm spring vir nuwe musiekvideo

Min was Jezelle bewus dat sy besig is om geskiednis te maak toe sy besluit het om op meer as 10,000 voet uit ‘n vliegtuig te spring en in kamera te sing terwyl sy aarde toe val. Hierdie waaghalsige video opname is deel van Jezelle se nuwe musiekvideo vir haar nuwe treffer getiteld “Lig jou voete op”. “Lig jou voete op” is ‘n opgewekte maar inspirerende liedjie wat sy geskryf en op ‘n paar konserte gesing het om die water te toets.  Die reaksie van die gehoor op hierdie splinternuwe…

Lees meer

Marius Lubbe stel eerste musiekvideo vry!

Marius Lubbe het onlangs sy heel eerste enkelsnit, DIS WAT SAAK MAAK, vrygestel en dit is ongelooflik goed ontvang. Dié lekkerluister-popliedjie (uit die pen van Vaughan Gardiner) kan nie net gehoor word op verskeie groot radiostasies nie, maar is ook vir meer as twee agtereenvolgende weke aangewys as Groot FM se Gunsteling Nuwe Vrystelling. Om hierdie hartlike ontvangs in die bedryf te vier, is die musiekvideo van hierdie treffer – wat deur Fathom Media verfilm is, ook nou beskikbaar. Kyk dit hier:   https://youtu.be/Ig5y-olYhTo “Met die video wou ons graag wys…

Lees meer

Petronel Baard se Heelal hou net aan met draai…

FOTO KREDIET:                                                                   Jorina Kriel Maas In die paar maande sedert die suksesvolle vrystelling van haar nuuste enkelsnit, Life is Good, het die kabaretster, Petronel Baard, nog net van krag-tot-krag gegaan. Dié liedjie, wat in Oktober verlede jaar uitgereik is, is uitstekend ontvang en het bo-aan die treffersparades van verskeie radiostasies gekuier, dit terwyl die musiekvideo ook reeds deur duisende mense op sosialemedia gekyk is. Life is Good se sukses kom dan ook as geen verrassing nie, aangesien hierdie passievolle musikant – met haar strelende storievertellerstem – oor die afgelope…

Lees meer

Rooksein tree uit hulle gemaksone met nuwe enkelsnit!

Rooksein maak al opslae vandat hulle in 2018 saam begin optree het. Sedertdien, het dié talentvolle driemanskap vier suksesvolle liedjies opgeneem en op dieselfde verhoë verskyn as groot name soos Francois van Coke, Sunset Sweatshop, Shortstraw, Bouwer Bosch, Brendan Pyper, Almero, Appél, Theuns Jordaan, Deon Groot, Dewald Wasserfall en Tussen Sterre. Nóú is die groep terug in die kollig met ’n splinternuwe enkelsnit, ONTHOU JY DIE DAE, wat hulle musiek in ’n hele nuwe rigting gaan stuur! “ONTHOU JY DIE DAE gaan oor die skokkende realiteit dat daar deesdae baie…

Lees meer

Jy kan nog inskryf vir Ster-Status, seisoen 2!

As jy verlede jaar Apprentesses SA se werklikheidsprogram, STER-STATUS, op VIA (DStv-kanaal 147) gevolg het en wil deel wees van vanjaar se aksie, is dit nou jou kans… maar dan moet jy gou spring, want inskrywings sluit op 28 Februarie 2020! Hierdie program is die eerste van sy soort in Suid-Afrika en gee lewe aan jong vroue se droom om ’n lewe in die kollig te hê deur hulle aan die vermaakbedryf bekend te stel. Verlede jaar se twaalf finaliste moes deur werkswinkels, opleidingsessies en verskeie uitdagings werk, voordat Jaenette…

Lees meer

Wine on Water Festival In St Francis Bay

Dates: 27th – 28th March 2020 Time: 12 noon until 7 pm. Venue: Based at Quaysyde, and private waterside homes on the canals. St Francis Bay – It has been an exciting week in St Francis Bay, as the Wine On Water (WoW) festival organisers have announced the latest round of wine estates to join those illustrious estates already confirmed. The latest round of confirmations includes Babylonstoren, Chamonix, Highlands Road, Le Lude, Luka, Mellasat and Rudi Schultz Wines, as well as Muti Gin Distillery. This fantastic list of wine estates…

Lees meer

GOEDVOEL-ROLPRENT BRING HULDE AAN SOLDATE SE GESINNE

As flieks soos Calendar Girls en The Full Monty op jou lys van gunstelinge is, gaan jy beslis mal wees oor regisseur Peter Cattaneo se nuutste film, MILITARY WIVES, wat binnekort op plaaslike skerms te sien is.   Met dié projek het hy dit weereens reggekry om die ware verhaal van gewone vroue – wat onverwags bekendheid verwerf – te omskep in ’n warm, humoristiese en inspirerende rolprent.    MILITARY WIVES vertel die storie van ’n groep vroue wat ’n reuse sukses maak van dit wat veronderstel was om ’n…

Lees meer

Visit Foxwood House for food for your soul.

Barbara-Ann launches her new CD at Foxwood House, a tribute to Einaudi. Price R150. Date Friday night 20:00. Reservations theatre@foxwood.co.za Dinner before the show available from 18:00. Reservations essential.   Dinner is a simple à la Carte affair – a Salad as Starter, with homemade brown bread (around R65); Main Course three or four possibilities: Fillet (around R165 to R190 depending on the size ordered); Fish of the day – literally as we wouldn’t like to commit in advance and find it’s not as fresh as we like to serve – so…

Lees meer

Casper en kie is terug ná ‘n dekade op kykNET

Ná meer as ‘n dekade is komediant Casper de Vries terug met wat hy die beste doen – sketskomedie – in die nuwe reeks, Cas Oppie Kassie, vanaf Maandag 6 April op kykNET, DStv-kanaal 144. Casper was einde verlede jaar in Janice Honeyman se pantomime, Jack and the Beanstalk, te sien en het kykers onlangs by die 10de kykNET Fiëstas as seremoniemeester vermaak. Nou kan kykers daarna uitsien om meer van Casper se humorsin in Cas Oppie Kassie te sien. “Ek het die afgelope 11 jaar mense gehad wat my…

Lees meer