Rooies – Geniet onopgesmukte vermaak!

Please follow and like us:
Follow by Email
Twitter
Visit Us
Follow Me
LinkedIn
Share
INSTAGRAM

Sedert Rudi Grobbelaar, oftewel die sanger Rooies, se albumdebuut in 1999, vermaak hy gehore met sy vrolike mensgerigte musiek en uitklopkonserte

Wat dit lekker maak om na Rooies se musiek te luister is die feit dat dit so ongekompliseerd is. Wat jy sien, of eerder, wat jy hoor is wat jy kry. Dis storievertelling en sommer net lekker Afrikaans – Dis ‘n blik op die kleiner dinge in die lewe wat ook saak maak, soos braai en visvang en humor. Dis pleinweg net lekker. So skop jou skoene uit en voel weer sorgeloos;

Buiten vir sy liedjies soos Boertjie van Namakwaland, Hou Jou Hande Van My Lyf, Tietiesbaai, Ek’s Sexy En Ek Weet Dit en meer as 30 ander.

 Geniet onopgesmukte vermaak!

Besprekings by : danell@vonkmusiek.co.za of op ons landlyn skakel 011 823 1771

Related posts