Wie is LCP Productions?

Please follow and like us:
Follow by Email
Twitter
Visit Us
Follow Me
LinkedIn
Share
INSTAGRAM

LCP Productions is ‘n nuwe gevestigde platvorm wat nuwe, opkomende talente die geleentheid gee om hulle talent te wys, bemark en verder te vat.

 LCP Productions gee ALMAL en ENIGE IEMAND die geleentheid om hulle talente te kom af show. Of dit nou sing, dans of toneel speel is, hier is n plek vir jou. Ons het ongelooflike kontrak aanbiedinge asook sakpas klasse om jou talent te bevorder.

LCP Productions bemark ook graag kunstenaars en nuwe kunstenaars. Met ons gespesialiseerde bemarking span, kan jou volgende funskie, fees of konsert bemark word teen sakpas prys.

Address:  1032 Pretoriastreet , Claremont PTA                  

Cell no.  +27 (0)63 761 3386

Email address:  info.lcpproductions1@gmail.com 

Klasse wat ons aanbied sluit in:

➢ Sang Klasse ➢ Dans Klasse ➢ Drama Klasse ➢ Musiek & Film Skryf Klasse ➢ Fotografie Klasse  

Vir ons kunstenaars gee ons ateljee opnames. Ons neem hulle liedjies op en versprei dit deur Amuse Inc., ons neem ook hulle albums op en bemark hulle.

Vir ons akteurs gee ons die kans om in film en sepie produksies te speel. Ons gee hulle professionele opleiding in acting en drama klasse, waarby hulle ook bemark word.

Ons bemark ook graag nuwe, opkomende kunstenaars en reel hulle konserte. Met LCP Productions kan jy n kontrak kry om jou talent te bemark of jy kan een van ons talente wees. Hier by LCP Productions glo ons in verskeidenheid van talente en mense. Skakel ons gerus vir jou volgende groot aanbod.

Groete

Lukas Potgieter (LCP Productions Owner) Daniël Frick (LCP Productions Head Marketing Manager)

Related posts