Henri Alant & Jennifer Zamudio Enkelsnit – Daar’s ‘n rede

Reeds ‘n paar jaar gelede het die jong kunstenaar, Henri Alant die liedjie “Daar’s ‘n rede” as verjaarsdag geskenk ontvang vanaf die meester liedjie skrywer, Rudi Claase. Henri het toe al vermoed dat die liedjie groot treffer potensiaal het, maar hy het egter ook besef dat die liedjie kort daardie iets spesiaal. En daardie iets het na hom toe gekom in die vorm van die gewilde en bekroonde sangeres, Jennifer Zamudio. Jennifer het voorheen al aan Henri aangedui dat sy sal eendag saam met hom werk indien hy die regte…

Lees meer