Reggie Peace se nuwe musiekvideo, Move, het ‘n positiewe boodskap!

Reggie Peace, oftewel Reginald Hufkie, die gewilde Suid-Afrikaanse akteur, musikant, draaiboek- en liedjieskrywer het in 2019 amptelik begin naam maak met prominente rolle in die Silwerskermbekroonde kortfilm, Cowboy Dan (2018), Generations: The Legacy (Luke), Die Spreeus en Huis Lelieveld (Spanner). Dit was ook die jaar waarin sy solo-musiekloopbaan begin vlam vat het. Maar, net ‘n jaar vroeër het hy deur van die donkerste tye in sy lewe gegaan en getwyfel of hy in die bedryf moes wees.  Dit is tóé dat hy MOVEgeskryf het om homself, en ander, te motiveer…

Lees meer

Len Muller vier samesyn en familie met nuwe enkelsnit!

Len Muller het die wonderlike gawe om jou te laat voel met sy musiek. Partykeer laat sy hoendervleismooi-lirieke jou onwillekeurig na ’n snesie gryp… en ander kere laat sy inspirerende klanke ’n warm vrolikheid deur jou are bruis, net soos sy nuutste enkelsnit, HEILDRONK! “Die lied laat my gelukkig voel en help my onthou dat jy nie alleen deur die lewe hoef te gaan nie. Dis die moeite werd om saam met familie en vriende te stap en nie jouself af te sonder nie… soos ek in die verlede nogal…

Lees meer

Keep an ear out for Higgo!

Higgo, an Old Boys High graduate, has been turning heads with startling collaborations and contemporary ideas. Combining influences he created a fresh new vibe trending the new age music market. The history of the sensational artist flabbergast frequently. Media have recorded many regarding the young inspiring act from being THE youngest ever to climb Mount Everest hitting base camp and Kalaptar in 2014 to a tycoon solving ablation difficulties in bucolic areas.The Young South African artist based in Stellenbosch Cape Town released his first album called “Journey” in 2017 at…

Lees meer

Die 10de kykNET Fiëstas: Hier is die wenners

Die 10de kykNET Fiëstas is op Sondag 9 Feburuarie 2020 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad gehou en regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai. Casper de Vries was op sy stukke as seremoniemeester en is deur Dean-John Smith, June van Merch en Success Lekabe as mede-aanbieders bygestaan. Die gaskunstenaars, Amanda Strydom, Emma van Heyn, Germandt Geldenhuys, Ilse Klink en Nataniël, het tot die sukses van die aand bygedra. Die gehoor was ook met optredes deur die opera-sanger, Nombulelo Yende, Eet kreef! (Laudo Liebenberg, Frank Freeman, Mikhaela Kruger, Schalk van der Merwe…

Lees meer

Op ʼn virtuele Paarlberg word die leviete in Kaaps voorgelees.

Taalmonument vier 45ste jaar met Bybel in Kaaps Vrinnelat ons die Bybel oepeslaanen lat ons daaryt lies –o Allahoegste Gieslat die volgende woorde na ons almal se harte gaan!En maak vir ons lig moet hierie woordeSoos moet kerse.– Adam Small in ‘Kȏ lat ons sing’ Ter ere van die feit dat Afrikaans – en eindelik ook die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) wat 45 jaar in 2020 vier – deels te danke is aan pogings om die Bybel in hierdie taal te vertaal, is die instelling verheug om kreatiewe kragte met die…

Lees meer

John Mac Vay is ‘n opkomende sanger wat besig is om opslae te maak!

John Mac Vay is n opkomende sanger wat besig is om opslae te maak met sy splinternuwe Trotse Afrikaanse CD,  Een Rand Werd. John se eerste CD het meestal covers op gehad en hy is ook lief vir Country musiek. Hy sing Country en was bevoorreg om van sy liedjies op Big Daddy, Lance James se Country Show te kon hoor en sy musiek speel reeds op verskeie radio stasies plaaslik en international. Een rand werd spog met 6 splinternuwe liedjies wat geskryf is deur Pauline Matthews, Jade Storm en…

Lees meer