Frikkie van Biljon – In die oomblik

Frikkie van Biljon, wat reeds vir homself naam gemaak het met sy liriese tenoorstem en betekenisvolle liefdeslirieke, se nuutste enkelvrystelling is op pad – en net soos sy vorige vrystelling Dalk Nooit het dit ‘n kragtige boodskap wat hy met sy aanhangers wil deel. In die oomblik is in baie opsigte ‘n ode aan oomblikke wat ‘n mens se lewe verander. “Oomblikke kan goed of sleg wees en aan die einde van die dag is al die oomblikke wat ons ervaar die somtotaal van ons menswees.  Jou lewe is ‘n…

Lees meer