Daniel Eeuwrick met Anton Goosen – Die land is jy en ek

Op die prikkelomslag van dié splinternuwe enkelsnit Die land is jy en ek verskyn twee baie bekende gesigte. Die een se hare is lank en grys. Sy rooi raambril bedek sy oë. Die ander gesig is net so bekend – kraaispore rondom die oë, korter hare, grys gespikkel. Twee hardebaarde dié.  Twee rock ‘n rollers, Anton Goosen saam met Daniel Eeurwick. Die land is jy en ek, pas Anton en Daniel se diep storievertellerstemme soos ’n bokshandskoen en is een van daardie enkelsnitte wat dadelik in jou kop kom vassteek,…

Lees meer

Ariose se eerste enkelsnit bring hoop vir die skadu-tye in verhoudings!

Die groep se naam beteken “ ‘n Melodie “ en bestaan uit drie musikantvriende, Heidi Henning, Renier Henning en Xander Filmalter.  Die groep het ook ‘n lekker musiekvideo van die enkelsnit wat sommer deur Xander en Renier self vervaardig is gedurende vlak drie van inperking en Heidi het gesorg vir hul publisiteits fotos, wat bewys dat hierdie drie se talent veel verder strek as slegs musiek! Wanneer musikantvriende wat mekaar al lank ken besluit om saam musiek te maak, kan jy uitsien na ’n merkwaardige eindresultaat… en BLY JY HIER…

Lees meer

MTV Documentary Films bekom uitsaairegte vir bekroonde Suid-Afrikaanse kortfilm

Die Tribeca-bekroonde kortfilm, My Father the Mover, is een van slegs ’n paar handuitgesoekte oorsese dokumentêre wat deur MTV Documentary Films uitgesaai gaan word. MTV Documentary Films, ’n afdeling van MTV Studios, het die regte bekom om Julia Jansch se inspirerende Afrika-dansverhaal, My Father The Mover(wat aangewys is as Beste Dokumentêre Kortfilm by die Tribeca Film Festival-Rolprentfees), uit te saai. Dié kortfilm is deel van ’n opwindende versameling bekroonde speel- en kortfilms deur uitvoerende vervaardiger, Sheila Nevins. Hierdie lys van films spreek die sosiale, politieke en kulturele onderwerpe aan wat…

Lees meer