Die gesogte Beiteltjies, word vanjaar weer toegeken. Hierdie aanlyn spog-geleentheid vind plaas op Maandag, 30 November om 19h00.

Die gesogte Ordes van die Beiteltjie van die Afrikaanse Woordkunsakademie word vanjaar weer toegeken vir volgehoue geesdrif, betrokkenheid, deelname en eiesoortige sigbare resultate met verskeie aspekte van die Afrikaanse woordkuns in …

Die gesogte Beiteltjies, word vanjaar weer toegeken. Hierdie aanlyn spog-geleentheid vind plaas op Maandag, 30 November om 19h00. Read More