Taalmonument ken Alexander-eerbewyse ter bevordering van Afrikaans toe

Taalmonument ken Alexander-eerbewyse ter bevordering van Afrikaans toeSBA, Fredericks en Le Cordeur verower R60 000 se pryse; Elvis Saal lewer gedenklesing in die Paarl Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) kondig met trots aan dat Gaireyah Fredericks en die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) die 2020-wenners van Neville Alexander-prestige-eerbewyse vir die bevordering van Afrikaans is. Prof Michael le Cordeur van die Universiteit Stellenbosch is vereer vir sy lewenslange en uitnemende diens aan die Afrikaanse taalgemeenskap. Alexander (1936-2012) was ʼn bekroonde taalkundige, aktivis, opvoedkundige en akademikus wat hom sterk vir veeltaligheid…

Lees meer

Taalmonument en -museum het die publiek op 1 Oktober 2020 terug verwelkom. Gratis toegang vir kinders onder 18, 20%-afslag op jaarpermitte

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) is verheug om die heropening van die instelling op die eerste dag van die “mooiste maand” aan te kondig. Weens die koronavirus-pandemie was die ATM sedert Maart noodgedwonge vir die publiek gesluit, maar die versagting van Covid-19-regulasies en die nodige toestemming van die Departement van Sport, Kuns en Kultuur beteken dat die vriendelike personeel besoekers weereens in die dorp en op die berg kan ontvang. Hoewel Covid-19 ʼn onverwagte stok in die wiel van die ATM se 45ste verjaardagvieringe gesteek het, het die instelling…

Lees meer

Faraway George se nuwe enkelsnit, Hey Sister, plaas die fokus op familie verhoudinge!

Sommige kunstenaars / musikante het nou maar net die vermoeë om jou geweldig te inspireer en om alles in die lewe te waardeer en te laat fokus op dit wat belangrik is in die lewe en te vergeet van al die aardse dinge.  Die baie talentvolle folk-sanger, Faraway George is een van hulle.  Ons reik vandag sy splinternuwe enkelsnit, HEY SISTER, vanaf sy album, Burnt & Found, uit en dit plaas ‘n sterk fokus op familie verhoudinge Foto Krediet: Okay Deer Photography Die gewilde folk-sanger, Faraway George, wat in Pietersburg…

Lees meer

Cezanne Yzelle – Waar ek moet wees

Die Bloemfonteinse sangeres en stemafrigter Cezanne Yzelle se aanhangers se geduld en lojaliteit word nou uiteindelik beloon met die vrystelling van ’n splinternuwe enkelsnit en musiekvideo Waar ek moet wees. Wanneer jy jou essensie in jou werk uitstort of jou siel, kreatiwitiet en liefde, noem die Grieke dit may-rah-kee. En dit is presies wat Cezanne met Waar ek moet wees gedoen het. Sy sing met haar hart op haar mou – ‘n rustige kaberetagtige-ballade wat heelwat van haar vorige werk, wat op die kommersiële- en musiekblyspelmark gefokus het, verskil. Die hart…

Lees meer

Finalists for Twyg Sustainable Fashion Awards 2020 announced.

Twyg is honoured to announce the finalists of the Twyg Sustainable Fashion Awards 2020. The awards celebrate South African designers leading sustainable, ethical, circular and regenerative practices in the fashion industry. The designers are intentionally improving fashion’s relationship with nature and people and reflect that fashion can be at the forefront of positive ethical, social and environmental change.  The winners will be announced on 19 November 2020.  Founder and director Jackie May says: “The judges’ decisions emphasise exciting directions in fashion such as the made-to-order manufacturing model, trans-seasonal clothing, the…

Lees meer