Piekniek en pret met Kersvader in die Boland

Taalmonument deel die gees van gee met poppekas, ballonne en geskenke Om die druk op hom te verlig, het Kersvader besluit om solank vooraf ʼn paar geskenke uit te deel tydens ʼn piekniek by die pragtige Afrikaanse Taalmonument op Saterdag, 19 Desember 2020 – ʼn aand wat ook ten bate van ʼn goeie doel geskied. Die heerlike program sal om 17:00 afskop met die poppekasvertoning ‘Hentie en die Kersfeeskrisis’ deur Henties waarna Mendl Lategan die kinders sal vermaak met die kuns om beelde uit ballonne te skep. Omstreeks 19:00 sal…

Lees meer

Splinternuwe romantiese komedie, Kaalgat Karel, stel amptelike lokprent bekend!

FOTO KREDIET:                                                   Boondogle Films Die lang wag is uiteindelik verby! Boondogle Films (Tess en 1994: The Bloody Miracle) en die span agter die splinternuwe romantiese komedie, KAALGAT KAREL, het pas die rolprent se amptelike lokprent bekendgestel, wat beloof om meer insae te gee oor wat van dié skreeusnaakse rolprent verwag kan word. Kyk dit hier:  https://www.youtube.com/watch?v=ARC0oUG-6Y4&feature=youtu.be KAALGAT KAREL vertel die verhaal van Karel Venter (Francois Jacobs) – ’n dertigjarige kaalnaeler wat die ongewensde aandag wat sy aksies by sportgeleenthede kry geniet! Hy raak halsoorkop verlief op die paramedikus, Rita (Christia…

Lees meer