Henri Alant se “JY IS LIG” ROER AAN HARTSNARE…

Please follow and like us:
Follow by Email
Twitter
Visit Us
Follow Me
LinkedIn
Share
INSTAGRAM

Dis met groot opgewondenheid en trots dat ons as PR span by Artist Village, Henri Alant se nuutste enkelsnit, “JY IS LIG”, aan julle bekendstel.

“JY IS LIG” ROER AAN HARTSNARE…

Die gewilde liedjiesrkrywer en sanger met sy diep popstem, Henri Alant, het uit die staanspoor reeds talentvolle spore in die Afrikaanse musiekbedryf kom trap, en daarom beslis geen bekendstelling nodig nie.

Met treffers soos “Cupid”, “In jou drome”, “Dis jou soen”, “Een somersaand” en “Daar’s ‘n rede” wat op radiostasies se toptrefferparades geboer het, het Henri ‘n stewige ondersteuningsbasis opgebou.

Nou is hy terug met sy nuutse opvolgende enkelsnit “Jy is lig”, hiermee saam bewys Henri net weer dat hy sy gedagtes en woorde op ‘n eiesoortige wyse kan neerpen wat sorg vir treffer na treffer.

Label: Independent

ISRC Kode: ZAG852000001

Skrywers: Henri Alant / Ferdi Steyn EickerProduksie: Byron Kuntz

Musiek video:https://www.youtube.com/watch?v=ZTrComjgSdk

Artist Village

Ferdinand J Steyn-EickerSkakelbeampte vir Top Kunstenaars / Sel: 079 1455 701 / ferdi@artistvillage.co.za

Related posts