Adam-Musiekvideo vir nuwe enkelsnit, Liefde Is, bekendgestel!

Aanhangers van ADAM is onlangs bederf met die nuus dat die groep terugkeer na die verhoog. Die groep spog met ‘n nuwe lid en nuwe musiek, waarvan hul eerste nuwe enkelsnit, LIEFDE IS, op verskeie radiostasies landwyd gehoor kan word. Vandag is ek opgewonde om aan te kondig dat ADAM nog goeie nuus deel! Hulle het pas ‘n musiekvideo vir LIEFDE IS vrygestel wat perfek aanpas by die snit.ADAM se eie Eva’s speel in hierdie video en word ondersteun deur wêreld-klas dansers wat al verskeie kompetisies internasionaal gewen het. ADAM…

Lees meer