Jaenette Jacobs help kinderhartjies bly maak die Kersfees.

Die afgelope 3 jaar het Jaenette ‘n punt daarvan gemaak om oor die Kers-seisoen terug te gee aan die minder bevoorregtes. Kersfees is ‘n tyd om terug te gee glo sy. Dis ‘n tyd om jou hart en ander se harte gelukkig te maak. Hierdie jaar het ek die voorreg gehad om hande te vat met “kersvader” ‘n oom wat al vir 39 jaar lank as kersvader geskenke uitdeel. Oom Koot bly in Rayton, en elke jaar maak hy sy tuin oop vir die publiek om na die honderde kersliggies…

Lees meer

Mannatech SKINCARE

See how naturally beautiful your skin can be Our skincare products combine the finest natural ingredients with themost advanced technologies for healthy, happy skin Emprizone® Soothe minor skin irritations R 440 FIRM with Ambrotose® Soothe & moisturize your whole body R 440 Uth® Facial Cleanser Exfoliate & wash away makeup & impurities R 465 Uth® Moisturizer Moisturize & subtract the years R 720 Uth® Skin Rejuvenation Crème Unveil healthy, radiant, rejuvenated skin R 1,405 Uth® Skincare System Sign Up & Save R 3,135 To order go to link. https://www.mannatech.com/Common/Controls/Shopping/# Would you be interested to build a business? Go to this link to…

Lees meer

Dalene Genis se debuut album “Don’t Close Your Eyes” is op 15 Desember 2020 vrygestel!

Binnekort gaan die naam Dalene Genis op almal se lippe wees, alhoewel sy al ‘n dekade in die musiekbedryf is, is haar debuut album nou vrygestel en werk sy aan ‘n pragtige nuwe Afrikaanse enkelsit wat in 2021 vrygestel sal word.  Wanneer ek na ‘n liedjie van Dalene Genis luister en haar mooi stem en musiek die kamer vul, kry ek hoendervleis . Dalene sing al 10 jaar professioneel en tree die laaste 10 jaar saam met Bobby Angel, Billy Forrest, Dennis East, Clive Bruce, Barbara Ray, Sally Vaughn, Jody…

Lees meer

Jennifer Zamudio vier 20 jaar in die musiekbedryf.

Hierdie is ‘n terugblik van 20 jaar op die musiekloopbaan van ‘n kunstenaar, Jennifer Zamudio, wat met haar borrellende geaardheid en passie vir haar werk, nog diep spore in die Suid Afrikaanse musiekbedryf gaan trap. Met twee suksevolle duet vrystellings in 2020 – saam met Henri Alant en Riaan Grobler, staan Jennifer Zamudio slaggereed met ‘n splinternuwe solo enkelsnit. Die liedjieskrywer Tertius BC Pretorius wat verantwoordelik was vir haar Nommer 1 treffer, Altyd Myne wat ingesluit is op Jennifer se album “Goud is my woorde” het weereens dit reggekry om…

Lees meer

SHORT FILM DEBUT, FIVE TIGER, OF SOUTH AFRICAN WRITER/DIRECTOR NOMAWONGA KHUMALO, SELECTED TO PLAY IN 2021 SUNDANCE FILM FESTIVAL!

TMPC, Nostalgia Productions and Revolver Amsterdam are proud to announce that FIVE TIGER, the short film debut of South African writer/director Nomawonga Khumalo has been selected to play in the 2021 Sundance Film Festival. Set-in present-day South Africa, FIVE TIGER tells the story of Fiona, a god-fearing woman, who finds herself in a transactional relationship with the leader of her church as she tries to support her sick husband and daughter. An intersectional approach to exploring feminism within the religious construct, the film was described as ‘transcendent of centuries and…

Lees meer

Dinamiese Jaenette Jacobs, eerste Sterstatus wenner gee haar kroon oor vannaand.

Ek ontmoet Jaenette Jacobs by ‘n opname van die kosprogram Pappa Chef in Pretoria by die gewilde Monte de Dios. Ek het gewonder wie die pragtige donkerkop is met die sprankelende voorkoms en lag in haar oë stem. Sy wil vir my bekend voorkom, maar ek kan nie dink waar ek haar al gesien het. Ons beland langs mekaar in die gehoor en begin tussendeur fluister-fluister gesels, Hi ek is Jaenette Jacobs ek stel my voor. Jaenette sê maar jy lyk vir my bekend, ons begin uitpluis en dan onthou…

Lees meer

Wie is MARCEL DALMAYDA?

Marcel Dalmayda sing al vanaf 5-jarige ouderdom. Dit was wat hy van kindsbeen af wou doen en volg dit nou voltyds as loopbaan. Op skool het hy altyd in skool revues gesing, aan kunswedstryde en eisteddfods en aan ‘n paar ATKV kompetisies deelgeneem. Gedurende sy eerste jaar op universiteit was Marcel ‘n gaskunstenaar op Noot vir Noot en daarna het hy ongeveer ses keer verskyn op Musiek Rolette as een van die kunstenaars. Hy het deelgeneem aan The Voice SA se eerste seisoen waar hy in die Top 30 was…

Lees meer

SMOKIE-TOER UITGESTEL TOT MAART 2021.

As gevolg van die regering se beperkings op openbare byeenkomste, teaters, arenas en internasionale lugreise vir die afsienbare toekoms, het Lefra besluit om die Smokie-konserte wat in Desember in Carnival City aan die Oos-Rand, GrandWest in Kaapstad, en Time Square in Pretoria gehou sou word, uit te stel na Maart 2021.  Alle kaartjies wat vir die 2020 konserte gekoop is, is geldig vir die nuwe 2021-datums. Vir die gemak van persone wat reeds kaartjies gekoop het, word SMOKIE-kaartjies outomaties deur Computicket soos volg na die nuwe datums oorgedra: STAD VENUE…

Lees meer

Vier 2021 se somer met die sultans van sang by Afrikaanse Taalmonument.

Wat is ʼn Januarie sonder die beroemde en geliefde The Rockets by die ikoniese Taalmonument op die Paarlberg? Ná ʼn erge onvoorspelbare jaar, is dit gerusstellend dat hulle weereens optree om die somer en nuwe jaar van 2021 behoorlik te vier. As jy nog nie dié energieke popgroep in lewende lywe aanskou het nie, is Vrydag, 29 Januarie 2021, ʼn aand wat jy nie kan misloop nie; as jy hulle reeds ken, is geen aanmoediging nodig nie. Hul konsert is boonop deels ten bate van die Laat ons Lees!-geletterheidsprojek vir…

Lees meer

A full moon for a new year full of promise.

Taalmonument’s first 2021 full moon picnic on the horizon; free for under-18s It’s time to look ahead, so join the friendly staff of the Afrikaans Language Museum and Monument to celebrate this year’s first Full Moon Picnic on Saturday, 30 January 2021, during a wonderful summer evening on the beautiful Paarl Mountain. The picnics are very popular with locals and tourists alike, who particularly enjoy the sunsets and incredible night scenes. Visitors can come anytime between 17:00 and 22:00, and have a look at the monument that is an exceptional,…

Lees meer