Romantiese komedie, Kaalgat Karel, se opening uitgestel tot 24 September 2021!

Na deeglike evaluering en oorweging van die huidige klimaat en situasie van die teater landskap het die KAALGAT KARELvervaardigers die pynlike besluit geneem om die vrystelling van dié romantiese komedie uit te stel tot 24 September 2021. Die film deur Boondogle Films, wat geskiet is in Oos-London, het verfilming klaargemaak op die aand wat inperking ingestel is in Maart 2020 en was veronderstel om op Valentynsnaweek 2021 vry te stel. “Dit was ‘n hartverskeurende besluit”, sê vervaardiger en skrywer Paul Egan. “Ons glo dat in ag geneem die tweede golf…

Lees meer