Jacki Job in AND THEN… en Lefra Kelderkonserte.

Met die jongste inperkingsregulasies, is teaters al weer toe! Ons bring egter teater, toneel, musiek na jou sitkamer toe. Nou kan jy al Lefra se Kelderkonserte in jou eie sitkamer in jou eie tyd geniet. Slegs R120 per konsert en so ondersteun jy die kunste se voortbestaan in Suid-Afrika! Bespreek vir vir drie konserte en kry een gratis! Lees onder vir meer inligting. Nadat jy bespreek het, het jy 72 uur om die konsert op jou eie televisie te geniet! Bespreek by https://www.lefrawinkel.co.za/ LIVE SHOW LIVE Sun Jan 31st, 15:00: SA,…

Lees meer

Twee van SA se top sosialemediasterre oppad na groot hoogtes!

Ons is super opgewonde om die groot nuus met jou te deel dat twee van Suid-Afrika se grootste sosiale media sterre, pas by Starburst Promotions aangesluit het! Ons is trots om aan te kondig dat ons vir Chane Grobler en Robbie (K1ngBerto) verteenwoordig, wat gesamentlik spog met meer as 3 miljoen volgelinge op Tiktok. TikTok is in 2016 bekendgestel en het sedertdien een van die gewildste platforms in die wêreld geword. ByteDance se kortvideo-toepassing stel gebruikers in staat om video’s, oor enige onderwerp, met hulle volgelinge te deel en is…

Lees meer

CELEBRATED LOCAL GUITARIST IS LEAVING SA PERMANENTLY FOR THE UK.

Renowned South African guitarist, singer and songwriter Nathan Smith and his family will be relocating to the United Kingdom (UK) next month. The decision to leave was not taken lightly, he says, and while he will certainly miss South Africa, the UK currently offers several unmissable opportunities. “Home is home, and I will definitely miss South Africa, but there are some great opportunities in the UK. I have toured and worked with colleagues and musical directors now working in the West End and there are some possibilities. I also have a booking agent there, who will schedule…

Lees meer