Met die jongste inperkingsregulasies, is teaters al weer toe! Ons bring egter teater, toneel, musiek na jou sitkamer toe. Nou kan jy al Lefra se Kelderkonserte in jou eie sitkamer in jou eie tyd geniet. Slegs R120 per konsert en so ondersteun jy die kunste se voortbestaan in Suid-Afrika! Bespreek vir vir drie konserte en kry een gratis! Lees onder vir meer inligting. Nadat jy bespreek het, het jy 72 uur om die konsert op jou eie televisie te geniet!
Bespreek by https://www.lefrawinkel.co.za/

LIVE SHOW LIVE Sun Jan 31st, 15:00: SA, Europe & Asia Livestream (GMT+2, Europe+1, Japan+7) LIVE Sun Jan 31st, 18:00: USA Livestream (GMT+2, U.S.A EST-5) Streaming remains open till 2 February for those who missed the live event. Book Here https://www.quicket.co.za/events/127266-and-then/#/ |
is ‘n unieke en eksklusiewe filmuitvoering in dans deur die internasionaal bekende danser, jackï job. Ons sal haar almal onthou as die “bokkie” in Randall Wicomb se Griekwaspsalms produksie, IN DIE SKYLTE VAN DIE HERE. AND THEN … is geïnspireer deur die interessante bidsprinkaan of te wel die hottentotsgot. André P Brink se roman, DIE BIDSPRINKAAN, is steeds baie gewild. Die dans word uitgevoer in jackï job se kenmerkende en unieke styl met briljante José Dias op klavier. Saam skep hulle ‘n sinergie deur onenigheid en neem die gehoor op ‘n reis van begeerte en meegevoel waardeur ‘n genuanseerde wêreld van intimiteit en kwesbaarheid geopenbaar word. Choreograwe, dansers, dansonderwysers moet veral na hierdie produksie aanlyn kyk. Na die uitvoering sal daar ook ‘n besprekingsessie wees tussen die kunstenaars en toeskouers.
AND THEN … the film, will be released on Sunday 31 January at 15:00 SA Time. After the screening, a live conversation is planned where various people, situated in South Africa, Europe, Japan and the U.S.A will join and respond to the work. The work holds several processual, methodological and philosophical aspects that will be of interest to researchers, students and artists. At the same time, the work resonates with those compelled to find meaning in the less obvious, smaller parts of our world. The conversation will be in spontaneous response and about whatever inspires – love, life, freedom, synergy, sexuality, magic, the weather. You can choose to participate and comment or travel along with us and listen.

AND THEN … who knows what may happen next?
AND THEN … onderhoud met Johan Rademan op RSG. Kliek op die Speel-knoppie hieronder

FRANS KOOK word daagliks op meer as 22 radiostasies nasionaal en internasionaal uitgesaai. Om die lys van radiostasies te sien en om meer uit te vind van FRANS KOOK, besoek gerus www.franskook.co.za FRANS KOOK is ook in Beeld se resepteboek met Frans Swart se OORDADIGE KERRIE. Kry sommer nou vir jou Beeld se KOMKOMMERTYD KOOKBOEK!

WhatsApp ons NOU en WEN!!!WhatsApp ons nou by 0659185068 en staan ‘n kans om 2 kaartjies te wen na Smokie in Des 2020. WhatsApp die volgende vir ons: Jou naam en van; wil jy SMOKIE sien by GrandWest (Kaapstad), Carnival City (Johannesburg) of Sun Arena (Pretoria) en jou epos adres.

Mike Craft, Terry Uttley, Mick McConnel, Steve Pinnell and Martin Bullard.
To be a rock `n` roll survivors is an achievement. To be Europe`s top live band, forty-three years after its inception is truly fantastic; but to still be enthusiastic, fresh, totally committed, and in love with the music is a positive miracle.! After four sold-out tours with Lefra Productions in 2008, 2011, 2013, and 2015, Smokie is set to perform in Gauteng and Cape Town when they visit our shores with their anthology of hits. The internationally successful British pop group Smokie, with chart-topping hits like Living Next Door to Alice, Lay Back in the Arms of Someone and If You Think You Know How to Love Me, and constant tours of the UK, Europe, and Asia, are one of the most popular bands today. And their success is bound to grow. Look at the Guinness Book of Hit Singles and you could be forgiven for thinking Smokie`s success story was a 1970`s phenomenon. After all, 11 of their 14 British hits came in that eventful musical decade. However, their massive success story has continued to flourish around the globe including Scandinavia, South Africa, Germany, and even China. Smokie is a band that has sold-out tours and gained platinum records in four decades – the 70s, 80s, 90s, and the present day.

BESPREEK 3 KONSERTE EN KRY 1 GRATIS! Baie maklik! Bespreek vir drie van ons opwindende Lefra Kelderkonserte en kry die vierde een heeltemal gratis. DIe enigste vereiste is dat jy drie konserte op een dag moet bespreek. Onthou jy het daarna 72 uur(3 dae) om die konsert te kyk, Na jou bespreking van 3 konserte, sal jy ‘n gratis koopbewys kode van ons ontvang waarmee jy dan jou vierde konsert gratis kan bespreek deur net die unieke kode in die promosiekode blokkie in te tik. Vir enige navrae, skakel Gustav by (011) 815 3000 of epos aan info@lefra.com .https://www.lefrawinkel.co.za/kelderkonserte/ jy kan hier gaan kyk na alles wat beskikbaar is.
OPPIWATER BESPREKINGS.21-26 April 2021 (Kaapstad na Namibië)
Ek wil graag ‘n kajuit bespreek vir die Oppiwater Kunstefees van 21-26 April 2021 aanboord die MSC Orchestra. Ons vaar vanaf Kaapstad na Namibië se mooie Lüderitz en Walvisbaai. Vul die vorm aanlyn in en betaal die bedrag in die rekening hier onder in vir die bevestiging van u kajuit. Hierdie word beskou as ‘n bindende bespreking en geen kansellasies kan toegestaan word nie. Die bespreking is onderhewig aan Covid-19 Regulasies. Pryse per kajuite:Balkonkajuite: R10 750 per persoon wat deel, Ocean View: R9 750 per persoon wat deel, Binnekajuit: R9 200 per persoon wat deel, Pryse sluit die volgende in: Kajuit, Alle Etes op die MSC Orchestra, Toegang tot die Oppiwater Kunstefees, maar nie individuele kaartjies nie, Hawebelasting. Dit sluit nie die vogende in nie: Drankies, Data, Ekskursies, Foto’s, Telefoon, Kaartjies, Casino, Ander Etes waarvoor u apart moet betaal, Kajuite vir Gestremde Persone of enige ander kostes wat u sou aangaan op die MSC Orchestra, asook Vervoer na en van die Kaapstad Hawe. Sodra ons inbetaling ontvang het, sal ons u bevestiging van bespreking vir u aanstuur. Let Wel: U moet ‘n geldige paspoort hê vir Namibië. Indien u moet aansoek doen vir ‘n paspoort en of hernuwing moet doen, vul asb u ID in. Die fooi sluit toegang tot die Oppiwater Kunstefees in, maar u moet steeds vir individuele produksies by Computicket bespreek teen baie lae gesubsidieerde kaartjiepryse (van R25-R100). Daar sal wel kaartjies op die MSC Orchestra beskikbaar wees, maar dit word verkoop teen $15 per persoon (ongeveer R300pp). U word dus aanbeveel om u kaartjies in Suid-Afrika te bespreek sodra dit oop is by Computicket. https://www.emailmeform.com/builder/form/1cCba2c2xsaNBr
Lefra Produksies
Tel: 011 815 3000 Epos: admin@lefra.com Website: www.lefra.com