Zahn reik haar derde enkelsnit – ‘n Hart weer heelmaak uit.

Die Centurion-sangeres Lezahn van der Merwe, wat nou bekendstaan as Zahn, het met haar derde enkelsnit ‘n Hart weer heelmaakbewys dat sy nie net nog ‘n vis-en-skyfies popsangeres is nie. Met ‘n  Hart weer heelmaak  vestig Zahn haar as een van die land se beste  kontemporêre sangeresse en sy is ‘n bewys dat haar stem deur die jare ‘n volwassenheid bereik het wat enige musiekliefhebber hoendervleis sal gee. Dié sangeres, wat deesdae net so bekend is vir die so-wyd-soos-God-se-genade gaping tussen haar tande, het met haar tweede enkelsnit Dis hoe…

Lees meer

DANIEL STRAUSS – SECRETS OF A SUCCESSFUL SOUTH AFRICAN ENTREPRENEUR.

Imagine starting out your day by lecturing a group of MBA students, followed by a visit to one of your portfolio companies where you play a game of dominos with some of the factory workers before meeting with the CEO. The next day, you could meet up with a wealthy investor, while receiving a call from a celebrity asking for advice and in the evening you and your wife (former Miss South Africa and Miss World, Rolene Strauss) attend a gala dinner, sharing a table with well-known personalities from the business…

Lees meer