Op jou merke, gereed en… blom! Die Groenste Vingers binnekort op kykNET.

Wie gaan blom? En wie kort nog bietjie kompos? Dís die vraag wat op almal se lippe gaan wees in kykNET se splinternuwe bloemiste-kompetisie, Die Groenste Vingers, wat Donderdag 22 April om 21:00 begin op kykNET (DStv-kanaal 144). Daar is min dinge so mooi soos ’n pragtige ruiker in ’n huis, ’n kleurvolle blomrangskikking op ’n tafel of ’n onthaalsaal wat ’n nuwe gesig kry met blomversiersels. Tog bly die mense wat hierdie pragstukke so moeiteloos aanmekaar slaan, soms vergete in ons bewondering. Die Groenste Vingers is ’n kompetisie program…

Lees meer

kykNET se nuwe realiteitsreeks kan dalk jou eetplek help

Die ekonomie wêreldwyd het afgelope jaar ’n harde klap gekry. Een van die industrieë wat seker die hardste getref is, is die restaurantbedryf. Maar moet die pandemie en die ekonomie al die skuld kry vir eetplekke se probleme? Het dit nie dalk ook te doen met swak diens, verouderde spyskaarte en oninspirerende dekor nie? Eienaars kan dalk erken dat hulle hard werk en alles gee, maar aan die einde van die maand wil die boeke net nie klop nie. Indien jy só ‘n eienaar van ’n eetplek – of dit…

Lees meer

11de kykNET Fiëstas – glansryk en inspirerend

Anders, maar nogsteeds glansryk en inspirerend. Dít is hoe vanjaar se Fiësta-toekennings beskryf kan word. Ten spyte van die uitdagings van die beperkings as gevolg van Covid-19 het kreatiwitiet geseëvier om die uitvoerende kunste en gehore bymekaar te bring. Die 11de kykNET Fiëstasvind plaas om hierdie werk te vereer. Vanjaar se Fiësta-toennings, wat vir die elfde keer uitgedeel word, is as gevolg van die pandemie nie ’n lewendige uitsending voor ’n groot gehoor soos in die verlede nie, maar wel net so opwindend soos vorige jare. Die toekenningsgeleentheid is die…

Lees meer

Storm, Beeskraal se nuwe enkelsnit word beskryf as:“Dit is ‘n enkelsnit met gas.”

So beskryf Charles Smidt, voorsanger en stigterslid van die boerepunk-rockgroep Beeskraal, hul nuutste enkelsnit Storm wat pas uitgereik is. Die liedjie, wat beskryf word as eg en rou, verskyn op Beeskraal se veertiende vollengte album Afrikana Osbloed wat die jaar vrygestel word.   Charles sê Storm,  wat deur die liriekskrywer en sanger Abel Kraamsaal geskryf is, is een van die heel beste liedjies in Afrikaans.  Hoewel Abel reeds dié liedjie in 1998 gesing en opgeneem het, kon hy die woorde en die musiek net so wel vir Beeskraal geskryf het. …

Lees meer

Honderde-duisende mense kyk na Henrico Coetzer se Superhero musiekvideo binne slegs ‘n paar dae!

Henrico Coetzer het tydens sy deelname aan Maak My Famous op kykNET, sy eie weergawe van die bekende EDEN-snit, SUPERHERO gesing en het so paar maande gelede besluit om sommer self ‘n video vir die liedjie te vervaardig terwyl hy op vakansie was in die Kaap. Hierdie video is op Facebook gelaai en Henrico was verstom toe die video binne ‘n paar dae meer as 100 000 kyke ontvang het. Toe Henrico Coetzer gesing het HOOR MY WOORDE het hy dit bedoel!  Hierdie talentvolle donkerkop-sanger van Pretoria is besig om…

Lees meer

LIG JOU ELMBOOG NA BO SAAM MET JAN RHAAP!

Jan Rhaap, se splinternuwe album, ELMBOOG NA BO, word binnekort uitgereik en om dit te vier het hy onlangs die ELMBOOG NA BO-uitdaging op sosiale media geloots. Tydens hierdie uitdaging word jy uitgedaag om, op video, ’n shooter van jou keuse in die vou van jou arm vas te knyp en te drink en dan jou vriende uit te daag om dieselfde te doen. “Mense daag mekaar alreeds uit om aan die uitdaging deel te neem.  Gaan loer gerus op my sosialemediablad om na al die lawwigheid te kyk! Enigiemand…

Lees meer

Nathan Smith stel laaste enkelsnit vry voordat hy SA vir Brittanje verruil!

Twee dae voordat die bekroonde Suid-Afrikaanse kitaarspeler, sanger en liedjieskrywer, Nathan Smith en sy gesin op 24 Februarie 2021 permanent na Brittanje verhuis, stel hy ‘n laaste enkelsnit getiteld RUNNING OUT OF CONTROL aan radiostasies landswyd vry. “Dis ‘n lied oor die liefde en oor hoe, wanneer jy verlief raak, dit nuwe gevoelens in jou laat opvlam en jou uitkyk op die lewe verander.  Dit gaan oor hoe ons geen beheer oor ons gevoelens het nie en hoe dit soms soos ‘n trein voel wat nie gestop kan word nie”, sê Nathan.  Hy het die…

Lees meer

‘Grey’s Anatomy’ Boss Krista Vernoff on Show’s Uncertain Future: ‘It’s a Source of Frustration’

By Kate Aurthur In an interview this week about Thursday’s crossover episodes of “Grey’s Anatomy” and “Station 19,” Krista Vernoff, the showrunner of both ABC dramas, talked about the uncertain future of “Grey’s.” “Whether or not it’s the last season of ‘Grey’s Anatomy,’ I don’t know,” Vernoff said. “And that’s the truth.” For a Variety cover story in October, the show’s star and producer, Ellen Pompeo, who has played Dr. Meredith Grey for 17 seasons, teased the possibility that this might be the final season of “Grey’s Anatomy.” “We don’t know when the show is really…

Lees meer

How Grammy Nominee Phoebe Bridgers Became a Lockdown Rock Star.

By  Jem Aswad Photographs by Janell Shirtcliff Phoebe Bridgers rose to indie-rock stardom the traditional way: by performing her incisive and plaintive songs for gradually growing audiences on tour, night after night. But due to the pandemic, she’s grown to achieve mainstream recognition largely from the confines of her home. “It feels very unreal because my life has actually changed very little,” Bridgers, 26, says with a rueful laugh about the momentous year that has seen her rack up four Grammy nominations, a string of successful live performances, and feverishly positive…

Lees meer

Weskaapse-sanger Déhan bied Anneli van Rooyen se bekende liedjie Kolmanskap op ‘n eiesoortige wyse aan.

Slegs ses maande nadat die Weskaapse-sanger Déhan die musiekbedryf storm geloop het  met ‘n herverwerkte en nuutverpakte weergawe van Lucas Maree se Weduwee se kruik,  het hy weer die onmoonlike reggekry: om Anneli van Rooyen se bekende liedjie Kolmanskap op ‘n eiesoortige wyse aan te bied en te interpreteer. Die liedjie het ook op sy debuutalbum Dinsdagaand verskyn, maar is nou as varsverpakte enkelsnit uitgereik. Kolmanskop, wat in 1995 op Anneli se se album Soos ou vriende opgeneem is, vertel die storie van ‘n spookdorp in Namibië.  Dié doprie was…

Lees meer