Taalmonument vier menseregtemaand met plaaslike talent – Paarl se musikale sterre gaan skitter!

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) sluit vanjaar se menseregtemaand met ʼn unieke buitelug-piekniekkonsert af waartydens Paarlse musieksterre die gaste met ʼn verskeidenheid genres gaan vermaak. Dié eenmalige vertoning vind Sondagaand, 28 Maart 2021, plaas ter viering van die land se internasionaal geroemde menseregtehandves, waarvan taalregte ʼn deel uitmaak, en is ten bate van die Laat ons Lees!-geletterheidsprojek vir kinders, wie se reg op onderwys ook in wetgewing verskans is. Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) sluit vanjaar se menseregtemaand met ʼn unieke buitelug-piekniekkonsert af waartydens Paarlse musieksterre die gaste…

Lees meer

Christiaan Baartman se nuwe enkelsnit, VOOR DIE KERK, is ‘n buitengewone liefdesverhaal vir daardie spesiale persoon in jou lewe.

FOTO KREDIET:                                                   Nathan Smith                    In 2020 het die uiters talentvolle sanger, Christiaan Baartman, twee enkelsnitte, naamlik My Vrou en Die Beste Deel, vrygestel. Beide hierdie liedjies is uiters goed deur radiostasies ontvang en pronk steeds landswyd op verskeie trefferparades. Nou volg dié liedjieskrywer dit op met sy volgende enkelsnit, VOOR DIE KERK, ‘n buitengewone liefdesverhaal vir daardie spesiale persoon in jou lewe. Christiaan Baartman is die seun van ‘n dominee en in sy jeug was daar ’n kêrel wat by sy suster kom aanklop het met sy Honda motorfiets. “My pa was natuurlik nie baie beindruk…

Lees meer

Het jy ook soos Wit Kasteel ‘n vriend wat altyd kans sien vir, Nog Een?

Wit Kasteel se nuwe enkelsnit, NOG EEN, gaan jou sommer vinnig in ‘n goeie bui sit en lus om bietjie te kuier saam met vriende en familie. Die liedjie volg na die vrystelling van hulle álbum en twee populêre enkelsnitte, Toegewyd en Herinnering in 2020. Foto Krediet: NDW Photography Nie Covid-19 of die grendeltydperk kon in die pad van die gewilde Pretoria rockgroep, Wit Kasteel,staan om hulle doelwit te bereik nie. Hulle het seker gemaak dat hulle gedurende 2020 ‘n stewige vastrapplek in die musiekbedryf kry met die uitreiking van hulle splinternuwe album asook…

Lees meer

Stargate SG-1’s Cliff Simon Dead at 58 After Kiteboarding Accident.

By Bruce Haring Bruce Haring pmc-editorial-manager Cliff Simon, best known as the villain Ba’al on Stargate SG-1, died March 9 in Topanga Canyon, CA, according to his wife, who posted the news on Facebook. He apparently was involved in a kiteboarding accident, she said. In the note addressed to “Friends, family and fans,” Colette Simon said, “It is with unimaginable heartbreak that I am sharing with you that my beloved husband, Cliff Simon, passed away at 12:30pm on Tuesday March 9, 2021. He was at Topanga Beach, California and sadly passed away…

Lees meer

Directors Chloé Zhao & Emerald Fennell Break Oscars’ Glass Ceiling.

By Anthony D’Alessandro Anthony D’Alessandro Editorial Director/Box Office Editor In Oscar history, there’s never been more than one female filmmaker nominated in the Best Directing category in a single year. Until now. Nomadland Chinese director Chloé Zhao and Promising Young Woman UK filmmaker Emerald Fennell broke several Oscar historical records Monday for women when the 93rd Academy Awards nominations were revealed. Of note, it’s the first time that two female directors have been nominated for directing in the same year. In total, they rep the sixth and seventh women to be nominated in the category following…

Lees meer