Anais deel ooivaarstee met Via-kykers.

Vir die eerste keer in die geskiedenis van Afrikaanse televisie gaan ‘n sangeres een van die belangrikste dae in haar lewe – haar ooievaarstee – met kykers deel.    Die tema van die ooievaarstee, wat volgende Dinsdag by die luukse Simbali Lodge net buite Pretoria, gehou gaan word, is deur die Black Swan geïnspireer en daarom is die gaste ook gevra om swart aan te trek. Die bonkige dekor met skakerings van swart simboliseer soms die moeilike rol wat ‘n ma speel, maar ook Anais se sterk persoonlikheid in haar…

Lees meer

Talentvol en Entrepreneur dis Germandt Geldenhuys.

Germandt Geldenhuys is een van daardie mense wat met soveel talente gebore is en dan is hy nog baie aangenaam ook. Kykers het werklik eers bewus geword van die talentvolle jongman met sy rol in Binnelanders as Louis Koster alhoewel hy al vanaf skooltyd uitgeblink het in toneelstukke en musiekblyspele. Daar is soveel interessante fasette van Germandt dat ek sommer sy biografie gaan plaas want Germandt  tree op, in een of ander kapasiteit, al vandat hy kan onthou en het op skool al in toneelstukke en musiekblyspele uitgeblink. In 2006…

Lees meer

Lekkerluister.com sal jou kind op droom en verbeeldings-vlugte neem!

Lekker Luister is ’n splinter nuwe oudio platform met stories wat jou kind op ’n verbeeldings avontuur sal vat.  Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller. Met addisionele voordele soos verbeterde begrip, taalgebruik, ontwikkeling van verbeelding en verminderde inspanning vir ons kinders, bied Lekker Luister puik opsies vir ons nuwe boekwurms. Teken in op die webtuiste www.lekkerluister.co.za en kry elke week ’n nuwe storie.  Vind ons gerus op Facebook of Instragram onder Lekker Luister.  Luister Luister laat jou kind na verre lande reis, hul…

Lees meer