HET JY OOK SOOS WIT KASTEEL ‘N VRIEND WAT ALTYD KANS SIEN VIR, NOG EEN?

Nie Covid-19 of die grendeltydperk kon in die pad van die gewilde Pretoria rockgroep, Wit Kasteel, staan om hulle doelwit te bereik nie. Hulle het seker gemaak dat hulle gedurende 2020 ‘n stewige vastrapplek in die musiekbedryf kry met die uitreiking van hulle splinternuwe album asook twee baie populêre enkelsnitte, Toegewyd en Herinnering.  Natuurlik was daar tydens die grendeltydperk, maar min geleenthede vir samesyn en lekker kuier, maar musiek het altyd ‘n manier om almal bymekaar te bring en daarom is hulle volgende enkelsnit, NOG EEN, perfek gepas vir hierdie…

Lees meer