RITA LI SE DEBUUT-ALBUM GAAN JOU ROEKELOOS VERLIEF LAAT VOEL!

Foto krediet: Willem Botha Rita Li se debuut-album ROEKELOOS VERLIEF, gaan presies dít aan jou doen.  Dit gaan jou roekeloos verlief laat voel!  Die album is ‘n mallemeule van twaalf pragtige, sielvolle, kontemporêre snitte, met ’n moderne country-pop-aanslag, wat daarop gemik is om aanklank te vind by ’n wye gehoor. Die meeste liedjies is kraakvars oorspronklike snitte, wat geskryf is met die hulp van liedjieskrywers soos Johan Oberholzer, Elvis Blue, Stella, Dewald Wasserfall en Danny Smoke.  Met die uitreiking van haar enkelsnit op 12 Februarie 2021, Iemand Anders, vanaf hierdie…

Lees meer