Live Music Bands saam met Thys die Bosvelklong wil graag U hulp vra om ‘n klein mensie se lewe te help verander. Claudia du Preez is iemand wat werklik ons hulp nodig het en daarom wil ons U nader om ons te help indien dit moontlik is.
Claudia is gediagnoseer met Diskinetiese Serebrale gestremdheid, wat dit beteken is dat die gedeelte van die brein wat haar spiere moet beheer skade opgedoen het. Dus kan sy op 5 jarige ouderdom nog nie self sit, kruip of praat nie. Omdat sy nie beheer oor haar spiere het nie, maak haar kleppie wat na die longe toe gaan nie toe soos wat dit moet nie en sodra sy dan iets deur haar mond in neem en sluk gaan ‘n gedeelte van die vloeistof, longe toe wat dan veroorsaak dat sy baie siek word. Dus kry sy haar kos deur ‘n “pegtube” wat reguit aan haar maag gekonnekteer is.
Om Claudia te help om optimaal te funksioneer, ontvang sy 1 maal per week Arbeidsterapie en elke 2 weekliks Spraak- en Fisioterapie. Omdat Claudia konstante versorging benodig, het sy ‘n versorger wat na haar omsien in die dag terwyl haar ouers by die werk is.
Met ‘n “special needs” kind is die uitgawes baie hoog. Huidiglik is die grootste uitgawe, Claudia se spesiale geformuleerde omdat die medies nie betaal vir die melk nie, moet hulle dit uit hulle eie sak betaal.
Ons wil graag vra vir U hulp sodat ons dit so klein bietjie kan verander en makliker maak vir haar ouers. Ons benodig hulp om iemand wat dit regtig nodig het se lewe net met iets klein te kan verander. Ons weet die tyd wat ons almal nou deurgaan in ons land is vir niemand maklik nie en daarom het ons by Live Music Bands en ons kunstenaars gevoel dit is nodig om te kyk of ons kan help.
Ons wil U vra om na ons lys te kyk en dan vir ons te sê waarmee U behulpsaam kan wees.

Borg van slaap en vervoer van kunstenaars na Kwalata Game Lodge R15 000.00
Borg van Pakkette 1 vir die event terwaarde van R4 500 cpl wat wil oorslaap die Vrydag en Saterdag aand.
Slaap plek by Kwalata Lodge
Ontbyt
Middagete
Aandete (Net Saterdag aand)
Show
Daar is 20 pakkette te koop teen R4 500 cpl met ‘n waarde van R90 000.00
Borg van Pakkette 2 vir die event terwaarde van R1 500 pp wat wil oorslaap die Saterdag aand.
Slaap plek by Kwalata Lodge
Ontbyt – Middagete – Aandete
Show
Daar is 20 pakkette te koop teen R1 500pp met ‘n waarde van R30 000.00
Met die pakkette kan u as besigheid verseker al u vriende en werknemers neem deel aan ons funksies. Indien u nie die pakkette wil borg kan u net n normale skenking ook doen Ons sal ook enige borg aanvaar wat U vir Claudia wil borg. Enige iets van R1 tot wat u kan bydrae.
Fondsinsameling Claudia
Bank – FNB
Account – 62890756334
B/C – 251037
Ref – Claudia
Wat ons u kan bied vir u borgskap is die volgende:
Ons sal U besigheid orals kan plaas op al ons media asook op die radio stasies wat ons ook borg vir die uitsaai van die event wat ons aanbied. Indien U enige banners of advertensie materiaal het kan U dit aan ons gee om dit by die venue uit te stal of U kan self U uitstalling kom op sit en die dag saam geniet.
Dankie vir U tyd en hoop U kan ons bystaan met die Fondsinsameling vir klein Claudia.
Baie dankie vir u belangstelling in Claudia se lewe.
Normal Advert
Fondsinsameling – Claudia du Preez
Fondsinsameling vir Claudia – Live Music Bands met Thys die Bosveldklong en Vriende wil u uitnooi vir ‘n fondsinsameling vir Little Claudia wat met Dyskinetic Cerebral Palsy gediagnoseer is – dit word gehou by Kwalata Game Lodge Dinokeng Game Reserve.
Besprekings kan direk by Kwalata gedoen word
Kwalata – 0100073749 info@kwalata.co.za
Bespreek vir die naweek of kom vir die dag – hier is die pakkette beskikbaar
Pakkette beskikbaar:
Pakket 1 Naweek R4500,00 per paartjie
Vrydag – Bed en ontbyt (eie rekening van Alacarte Dinner)
Saterdag – Bed & Ontbyt – Aandete – Skou
Pakket 2 R1500.00pp
Saterdag Aand – Bed & Ontbyt – Aandete
Geleentheid – Thys die Bosveldklong & Vriende
Pakket 3 R450,00 pp
Dagbesoek
Aandete
Gebeurtenis – Thys die Bosveldklong en Vriende
Program vir 29 Mei 2021, dit is by albei pryse ingesluit!
17h00 – Kampvuurvuur en partytjie begin
Gin- en wynproe en ander verversings –
18h00 – voorgereg Tuisgemaakte versnaperinge
18h30 – Hoofmaaltyd word bedien
19:30 – Thys – Kort veiling – Wyn en ander items
20h00 – Optrede deur vriende
20h30 – Kort veiling – Wyn en ander items
21h00 – Thys die Bosveldklong & Friends tot 22h00
Daar is wildritte beskikbaar wat die Big 5 teen ‘n baie goeie prys insluit. Geniet ook die heerlike kos in die restaurant van Kwalata Lodge.
Martin Nel
CEO Live Music Bands
Bespreek nou! Www.livemusic-bands.co.za/claudia.php
Live Music Bands – Waverley – Pretoria – 0135 – +27 79 700 5743
info@livemusic-bands.co.za – www.livemusic-bands.co.za