Loret Zwarts dig en skryf met passie en emosie.

Ek is n digter en skryf my eie emosies uit my hart uit. Van my gedigte is in Inkspraak opgeneem en ek was deel van 13 gesamentlike bundels waarvan ek die een se voorblad ook geskilder het, vertel Loret. Olka bolka het bietjie met Loret gesels om meer van haar uit te vind: Waar is gebore en het jy groot geword? Ek is gebore Wolmaransstad. Ek was bevoorreg gewees om in baie dorpe te kon opgegroei as gevolg van my pa se werk. Hy was ’n plofdeskundige. Het jy naskool…

Lees meer

EMILE WELMAN STEL SPROKIESLAND SE MUSIEKVIDEO BEKEND.

Emile Welman, die voormalige lid van Overtone, Suid-Afrikaanse sanger, komponis en liedjieskrywer wat tans in Kalifornië woon, het onlangs spesiaal teruggekeer na sy geboorteland om ’n Afrikaanse liefdesliedjie op plaaslike bodem te kom uitreik en ’n musiekvideo hier te kom verfilm. SPROKIESLAND word sedert uitreiking ongelooflik positief ontvang en kan gereeld oor die klankgolwe van die grootste radiostasies regoor die land gehoor word. Nou, voordat hy terugkeer na Amerika bederf hy Suid-Afrikaners met die vrystelling van die pragtige musiekvideo vir hierdie liedjie, wat beslis jou asem gaan wegslaan. Die talentvolle…

Lees meer