Kobus se ryke verbeelding het gely tot speurverhale wat gegrond is op wat hy ervaar het.

Kobus is ‘n interessant mens en hy vertel die volgende: Sou iemand my vra oor ‘n foto van my sou ek ‘n “anderse foto” soek. ‘n Mooi foto van ‘n Olifant is wat ek verkies. Ek het baie mooi fotos van Olifante. Waaroor ek n olifant verkies kan niemand werklik verstaan nie. My pappie was ‘n boer/grootwildjagter/slanghanteerder en oom n masjinis vir die Kenia Spoorweg. In Kenia het hy bekend gestaan as die WIT OLIFANT vanwee sy goeie geheue en moed. Hy het 3 plase in Kenia besit en moes…

Lees meer

CHRISTIAAN BAARTMAN EN MACK RAPAPALI SE ENKELSNIT KRY ‘N MUSIEKVIDEO!

Mack Rapapali en Christiaan Baartman het almal onlangs verras met hulle eerste enkelsnit saam, getiteld, ‘N VRIEND SOOS JY, en nou is daar ook ‘n voel-goed musiekvideo vir dìe treffende snit uitgereik! Die produksiehuis vir die musiekvideo is EventCast Virtual Studios in Centurion en die video is deur Stephan Pieterse en sy assistent, Sellina Malindi, vervaardig. Die dromspeler is Mario Schutze. Die video is by EventCast Studios verfilm in Centurion, asook by Ketelkraal Distillery. Die trekker is deur Auto Investment geborg. “Ons het geen idee gehad hoe die trekker werk…

Lees meer