Tertius Swanepoel reik ‘n nuwe enklsnit uit – ‘n Land met vrede.

Die Krugersdorpse sanger Tertius Swanepoel het pas sy nuutste enkelsnit  ‘n Land met vrede vrygestel en met dié liedjie bepleit hy vrede vir ons land. En die vet weet; met Jacob Zuma wat die vryheidsdans in Nkandla doen en die pandemie wat besig is om virusvoos te slaan, het ons ‘n liedjie nodig wat vrede, hoop en voorspoed bepleit. ‘n Land met vrede is in ‘n sekere mate ‘n vryheidslied wat dieselfde tipe aanslag as Liani May se Pretoria en Bok van Blerk se Melk en heuning het. Dit is…

Lees meer